LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stilbaai Lofts 11 | LekkeSlaap
+12

Stilbaai Lofts 11

2 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Sep 2020 tot 6 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Stilbaai Lofts 11, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 R1 260 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stilbaai Lofts 11 is 'n selfsorgwoonstel net 200 m van die strand in Stilbaai, aan die Suidkus van Suid-Afrika en sowat 4 ure se ry vanaf Kaapstad.

Die woonstel bied verblyf vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die leefarea het 'n gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DVD-speler.

Die eenheid het 'n beskutte patio met 'n see-uitsig, asook braaigeriewe wat in enige weerstoestande gebruik kan word. Ander geriewe sluit ondergrondse parkeerarea in 'n veilige kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by Stilbaai Lofts 11 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Stilbaai Lofts 11
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofstraat, Stilbaai Lofts 11, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stilbaai Lofts 11 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
was R1 400
Vanaf R1 260
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Stilbaai Lofts 11, Stilbaai, 6670, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANS4jmuK5Sl4tApkSIQ2LunxqlV0qY7wckJaywioSOb3B5hsqsH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 400, nou Vanaf R1 260  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Main Road Stilbaai Lofts 11 6670 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-15:00 10:00 -34.372460307091 21.427511675216
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!