Stilbaai Wegbreek

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stilbaai Wegbreek is 'n Toskaanse huis wat in die gesogte hawe-gebied, 350 m vanaf die rivier langs die riviermond, geleë is.

Die huis het 5 en suite-slaapkamers en 'n aparte gaste-toilet. Daar is 3 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 'n stapelbed.

Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n dubbeldeur-yskas met 'n vrieskas, stoof, oond, breekware en eetgerei, asook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser. Die huis het ook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Daar is 'n binnebraai-area, asook 'n eet- en sitkamer. Daar is 'n platskerm-TV met volle DStv-kanale en Wi-Fi in die huis. Skuifdeure in die oopplan-leefarea lei na 'n terras buite met 'n pizza-oond en sitplek.

Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis en daar is ekstra onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. In Desember word 500 stukke vuurmaakhout ook voorsien. Desembertariewe is R3900 per dag en 'n minimum van 19 nagte.

Stilbaai is deel van die beroemde Tuinroete. Dit is langs die oewer van die Goukouriviermond geleë, waar dit die Indiese Oseaan ontmoet aan die Suid-Kaapse kus van Suid-Afrika.

Slaapplek

'n Bespreking by Stilbaai Wegbreek sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stilbaai Wegbreek gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 850 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za