Still Bay Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie eenheid is 'n luukse, selfsorghuis met 'n aparte woonstelletjie by Moquinistrand, in Stilbaai-Oos.

Daar is 3 slaapkamers met 2 badkamers op die boonste vloer en 'n oopplan-leefarea en binnenshuise braaiplek wat lei na 'n pragtige ingeslote balkon met 'n braai. Die kombuis is volledig toegerus met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en eetgerei. DStv ingesluit. Beddegoed en handdoeke word verskaf.

Die woonstelletjie het 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n badkamer, 'n klein oopplan-leefarea met 'n slaapbank en enkelbed en 'n kombuis. Dit kan nie apart verhuur word nie.

Stapafstand van 'n rustige, privaat strand af. Geskik vir hengelaars, branderplankryers, ens.

Rook en troeteldiere is verbode.

Slaapplek

'n Bespreking by Still Bay Holiday Home sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Geriewe

  •  Braaiplek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Still Bay Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za