Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Still Bay Holiday Home

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Still Bay Holiday Home
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lucille B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucille B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en veilig.

Ons het van die veiligheid in Stilbaai gehou. Die huis het alles wat ons nodig gehad het. Tuis gevoel en rustig gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneri S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aneri S
Saam met vriende

Gemajlik huis en met al die netheid wat mens verwag.

Huis is heerlik geleë en werklik netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stiaan S
Gesin met klein kinders

Fantastiese atmosfeer en gasvryheid.

Huis is fantasties toegerus en op die perfekste posisie naby alles maar steeds net ver genoeg vir die stilte. Sal enige tyd teruggaan en beveel dit met lof aan. Perfek vir families en gesinne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helette P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette P
Gesin met klein kinders

Baie goed geleë. Lekker kuier/braai area. Goed ingerig.

Ons het nie die woonstel onder die huis gebruik nie omdat dit 'n onaangename reuk en klammerigheid is. Dus moes ons matrasse opdra vanaf woonstel en in die hoofslaapkamer sit wat nie die ideaal was nie. Dis 'n lieflike huis maar daar kan aan die netheid van die garage en kaste gewerk word want bv. die handdoeke was oraloor die huis "gescatter", tot in kaste in die kombuis. Ons wil ook graag noem dat die spoelklippe wat in die storte is baie onhigiënies is! Ten spyte daarvan dit het ons 'n aangename tyd gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Still Bay Holiday Home se terugvoer

Ons waardeur die terugvoering. Ons Woonstelletjie is ongelukkig nie aan die sonkant van die gebou nie en aangesien die huis meestal lank toestaan moet die vensters maar bietjie oopstaan. Die klam reuk wat u van praat is gewoonlik weg as daar n luggie deurtrek. My garage is darm redelik netjies en gevee ek vind die kommentaar oor die Garage effe vreemd maar ons sal werk daaraan. Ons het byna 20 handoeke in ons huis vir ons gaste se gerief. Daar is n kas in die kombuis vir die strandhandoeke , die badkamer handoeke word in die gaste kamer se kas gebêre. Die spoelklippies is vir ons deel van ons strandhuis se karakter.......ons vervang dit gereeld. Baie dankie weereens ons kyk altyd waar ons kan verbeter.

Still Bay Holiday Home
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Helene Steyn-rylaan 17, Moquinistrand, Stilbaai-Oos, 6674, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2ZWFlOTczLWFlYTAtNDE3Ny1hZmZhLTVhODQ0Y2Y5ZjM0Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 17 Helene Steyn Drive Moquini Beach 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 12:00 -34.368788579294 21.440296555672