Mpumalanga Akkommodasie by Stille Eeden Country Venue | LekkeSlaap
+14
+14

Stille Eeden Country Venue

Gastehuis
  • Vanaf R460 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potion 5 of Klipfontein 566 JR-streek Witbank, Ogies, 2230, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stille Eeden Country Venue is op 'n plaas tussen Delmas, Bronkhorstspruit en Witbank, sowat 10 km vanaf Kusile-kragstasie en Kendal-kragstasie geleë. Dié verblyf is ideaal vir kontrakwerkers.

Die verblyf beskik oor dubbel- en enkelslaapkamers, asook 'n huis met 6 slaapkamers met gemeenskaplike selfsorg fasiliteite wat afsonderlik bespreek kan word.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, privaat ingang, lugversorging, TV met DStv en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gemeenskaplike selfsorghuis beskik oor 6 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die huis is ideaal vir 'n groep vriende of familie.

'n Heerlike bord boerekos word op versoek in die grasdak-eetkamer bedien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Potion 5 of Klipfontein 566 JR-streek Witbank, Ogies, 2230, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R460
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potion 5 of Klipfontein 566 JR-streek Witbank, Ogies, 2230, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0nuu9QOsMfLfTiQB165UQiufnLd0Oa3R8RmjnMcMurKSRGIgTD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R460  per nag (vir 2 persone) Potion 5 of Klipfontein 566 JR district Witbank Ogies 2230 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.97965 28.93262
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za