Richmond Akkommodasie by Stillewaters | LekkeSlaap
+32
+32

Stillewaters

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 96 resensies vir Stillewaters
Netheid
4.2/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.1/5
Colin C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin C
Enkelreisiger

Lovely quiet destination out of town.

I was a bit concerned about the security of my loaded bakkie, but nothing happened. The manager, Chris was very helpful and promised to check on the vehicle during the night when he had to get up to move the pivot irrigation. I felt sure he was trustworthy, and I had no problems. There were some flies and mosquitoes, so some gauze on some of the opening windows would help keep them out. Being hot it was necessary to keep windows open at night. Burglar bars on the opening windows would also improve the perception of good security.

Johan R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R
Gesin met tieners

Heerlike rus vir die siel!

Netjiese skoon verblyf, stil en rustig. Net wat jy nodig het om te herlaai na 'n lang dag. Vriendelike personeel.

Natasha C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Scary old farm house. Outside the town past the township.

Scary old farm house, needs new paint on walls and decor. You drive past the township outside the town.

Louise V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise V
Gesin met klein kinders

Baie lekker met die mooiste sonsondergang.

Lekker plaasatmosfeer, lekker stil en rustig. Ek dink ons het net op die verkeerde tyd oornag, na die bietjie reën wat Richmond gehad het, was daar 'n muskiete plaag, en kon ons glad nie slaap nie. Maar verder baie mooi.

Jynie C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jynie C
Gesin met klein kinders

Lekker gebly.

Skoon en netjies. Geiser is egter nie betyds aangesit nie en daar was dus geen warm water nie. Was ongemaklik omdat ons klein kindertjies het. Maak seker dat geiser vroeg genoeg aangeskakel word.

Flo S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Flo S
Enkelreisiger

The flatlet I stayed in was in dire need of some TLC.

The flatlet needs some TLC specifically the tiled floors. Many tiles were broken and the loose bits were all just lying in place ─ very dangerous.

Nicoleen B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nicoleen B
Gesin met klein kinders

Lekker middewegstop tussen PTA en Kaap.

Sien sterre.

Bianca C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bianca C
Gesin met tieners

Heerlik rustig.

Heerlike oornagstop. Plekkie het bietjie aandag nodig, maar in geheel was dit heerlik.

Annemarie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie V

Baie rustige omgewing en vriendelike diens.

Rustige plaasomgewing, huis was baie netjies en ons is ontvang met vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Tiena B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Tiena B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Advertensie is misleidend.

Louis V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaaservaring.

Sal lekker wees as jul hout voorsien al vra jul bietjie meer. Maar dankie vir skoon plekkie en warm water. Lekker oornag al het ons bittermin geslaap.

Marina V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina V
Saam met vriende

Rustige, gerieflike oornagplek tussen Kaap en Gauteng.

Dis naby die N1, maar verkeer pla glad nie - baie rustig en stil. Ou huis met baie karakter. Beddens en linne: goeie kwaliteit. Bestuurder is baie vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld. Uitstekende halfweg oorslaapplek tussen noorde en suide!

Louise V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic but rough.

Although very clean and neat, with every convenience one would want for an overnight stay, it is apparent that Stillewaters' hey day is past. We did not feel safe here. It is a pity as this is a beautiful historic home.

Stillewaters's terugvoer

Louise,

Thank you for the reply.

We like to improve whatever we can and therefore would like to understand better what you suggest we should improve.

The building was built in 1880, we like it to be kept that way we don't like to replace the fixings with more modern things one does not actually need. We have installed internet, we do not have a TV and many guests are grateful for that because it gives them an opportunity to relax.

We do not lock the outside gates and keep the Stillewaters sign very small and low key. Kindly contact me if you have any suggestions as to how we can improve.

Kind regards,
Dieter and Mieke Mielke

Stillewaters
Niel J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Vriendelike personeel. Was goed ontvang. Beveel beslis aan.

Ayden H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ayden H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik mooi, maar huisie nie wat ons verwag het nie.

Die plaas is baie mooi met die vriendelikste personeel en is baie stil en veilig. Ek sal net aanraai dat daar voorafgenoem word van die vlieënde goggatjies wat in die aande kom groet sodat gaste vooraf maatreëls kan maak vir hulle. 'n Laaste punt is dat ons als kon hoor in die kombuis van die huis langsaan wat privaatheid beïnvloed.

Hendrik V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie aanbeveel nie.

1. Die foto's lyk glad nie soos die plaas nie. 2. Ons was in die aparte woonstel, maar vir een of ander rede het hulle besluit om mense te huisves in die kamer reg langs ons wat besluit het om 10 uur die nag die Titanic of iets te bou, dit was so groot geraas ons kon niks slaap nie.

Danie G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Billike oornag-plek vir die moeë reisiger en 'n lafenis vir die siel!

Ek en my vriendin het 'n plek gesoek om die lang afstand tussen Bloemfontein en Kaapstad in twee te verdeel. Stillewaters voldoen uitstekend aan daardie vereiste. Ons het gebly in die sg. "anneks" wat bestaan uit 'n slaap/leef-vertrek met 'n dubbelbed, 'n tweede kamertjie met twee enkelbeddens, 'n kombuisie en badkamertjie met stort. Die anneks is ingerig in wat voorheen 'n plaasstoor moes gewees het. Die geriewe is baie basies, maar netjies genoeg. Veral die kombuisie was baie goed toegerus. Dit was heerlik om op die plaaswerf rond te stap en alles te aanskou. Vir "stadsjapies" is dit altyd lekker. Mens moet deur Richmond ry om by Stillewaters te kom. Gelukkig is Stillewaters weer baie mooi en 'n lafenis vir die siel.

Ruth B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth B
Gesin met tieners

Experience the peace of the Karoo. Spacious and comfortable rooms.

See stars.

Chane H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Chane H
Saam met vriende

Stillewaters, jy was iets.

Voordeur kan nie sluit nie. Geen aanduidings.

Aneen N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Dieter en Mieke het ons baie gasvry ontvang. Die woonstel waarin ons gebly het, was baie goeie waarde vir geld. Ons hond was ook welkom.

Henry C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent countryside location.

Good value for money, we were welcomed by the host. I would recommended this place for the not so fussy travellers.

Daan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Daan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspan.

Was verstom met die netheid van die ou plaashuis en alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking.

Jorina G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jorina G

Rustige skoon netjies bekostigbaar.

Waarde vir jou geld. Perfek vir 'n oornag stop. Skoon, netjies, 'n gerieflike stort. Dankie vir die drinkgoed. Meer as genoeg beddegoed vir 'n koue nag.

Stefan B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan B
Gesin met klein kinders

Perfekte oornag stop.

Rustige plaas atmosfeer. Alle geriewe wat mens nodig het. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike en behulpsame mense.

Johan J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Johan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek kort onderhoud dringend.

Geen DStv. Erf baie onnet. Wasbakkrane en suite buitewerking. Water besoedel. Riool loop oor. Eienaar vriendelik ens.

Nicci V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Nicci V

Bitter koud, maar ongelooflike sterre en melkweg.

Stillewaters sal dalk nie in almal se smaak val nie. Dis baie basies, sonder enige luukses, maar alles wat nodig is word verskaf. Dit was silwerskoon en netjies. Dit was wel bitter koud en die gas was op en ons moes sonder ‘n gasverwarmer klaarkom. Daar was nie ‘n spaar gasbottel nie. Daar was wel 'n paneelverwarmer in die ander vertrek, wat 'n bietjie gehelp het. 'n Elektriese kombers op die bed en 'n vereduvet of meer komberse sou net al die verskil gemaak het. Ek glo nie ek het al so koud geslaap nie. Die ondervinding om op ‘n Karoo-plaas te slaap was wonderlik. Ons kon nie die wonderlike sterre en melkweg weerstaan nie en het baie mooi foto’s geneem. Dit was baie rustig en Chris was heel inskiklik toe ons eers later wou uitklok. Die enigste ander kritiek wat ek kan hê is die grootte van die wasbakkie in die badkamer. Ek hou daarvan om my gesig te was en dit was amper te klein daarvoor. Dit voel meer soos 'n wasbakkie wat 'n mens in 'n gastetoilet sou vind. Met 'n bietjie meer sorg en aandag en professionele raad kan die verblyf daar 'n baie beter ondervinding wees.

Annalie V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Plekkie was mooi skoon en netjies. Personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Gavin B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gavin B
Gesin met tieners

'n Baie rowwe plaashuis, goed vir 'n visvangnaweek, nie so goed as jy jou vrou en dogters saamneem nie.

Wow, as jy nie omgee om bietjie rof te bly nie, is dit die plek vir jou. Ons het teruggekom van 'n 3 week kamptoer en het besluit om die gesin te bederf met 'n nag se goeie akkommodasie. Wel, dit was 'n ervaring om te onthou. As jy bietjie saam met jou visserman vriende weggaan vir 'n naweek, is dit die perfekte plek. As jy egter 'n vrou en dogters saamneem, dalk nie. My vrou en dogter was nie te gelukkig met my nie. In die bitterkoue Karoo het ek begin vuurmaak, maar die skoorsteen was nie gekoppel nie en die kamer was toe vol rook. Geen verwarmers in die kamer nie. Ek kan nog aangaan, maar kom ons los dit eers daar. Daar was ook nie slotte aan die deure nie. Ons kom van die stad af en ek moet my vrou en kinders beskerm. Dit was baie duur vir dit wat ons gekry het. As dit 50% van die prys was, sou ek dit aanvaar het. Nietemin, ons het baie pret gehad en het toe heel lekker geslaap. Dit was op die ou einde veilig vir ons motor en ons kampwaentjie.

Dié resensie is vertaal, kliek hier om die oorspronklike weergawe te sien.

Very rough farm dwelling, great for a fisherman's weekend, not so great if you have your wife and daughters with you.

Wow, so if you don't mind roughing it, this is the place for you. We were coming back home from a 3 week camping trip and decided to treat the family to a night in decent accommodation! Well, this was a memorable experience. If you are roughing it with the guys on a fisherman's weekend this is a great place. If you have your wife and daughters with you, perhaps not. My wife and daughters were not very happy with me. In the bitter cold of the Karoo I started a fire in the fire place but the chimney was not connected and filled the room with smoke. No heaters in the room! I can go on but let's leave it at that. There were no locks on the doors. Hey guys, we come from the city and I need to protect my wife and daughters. For what we got it was very expensive. If it was 50% of the price I would have accepted this. Nevertheless, we turned it into some great fun and at the end of it ons het 'n 'lekkeslaap' gehad. It turned out to be safe for us as well as for our car and camping trailer.

Jy lees die oorspronklike resensie, kliek hier om die vertaalde weergawe te sien.

Thomas T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas T
Gesin met tieners

Lekker plaas verblyf.

Baie lekker, het dit geniet. Lekker naby aan Richmond.

Marisa A - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great experience of farm life.

Ons as stadsjapies het dit baie geniet! Lekker plaas-atmosfeer. Was lekker!

Freek K - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Freek K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten spyte van 'n ontoereikende ontvangs, was die verblyf in die karaktervolle, volledig toegeruste ou plaashuis aangenaam.

By ons aankoms op die plaas was daar geen teken van lewe nie. Na 'n gesoek kon ons een plaaswerker opspoor wat ons na hulp by 'n werkershuis ongeveer 200 m verder beduie het. Daarna het die verblyf darem vlot verloop. Die roete-aanduiding was vanuit 'n ander rigting as waarvandaan ons gekom het.

Stillewaters's terugvoer

We are very sorry that you were not received at the reception. As this is the off-season and fewer guests arrive daily, it is very important that guests provide us with their arrival time to ensure that this does not happen. However, we will try and improve reception.

Mieke Mielke

Stillewaters
Theuns V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellence, beautiful the best to take a break.

If you like the quietness of a farm, the beauty of the Karoo then Stillewaters is your destination. I was afraid that it will not be wheelchair friendly, but when we arrived everything was perfect. Chris and his wife received us with kindness you expect from the Karoo and before we know we feel at home.

Catharina B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina B

Baie rustig en waarde vir geld.

Die plaas bied alles vir oornag besoekers. Uitstekende en vriendelike diens. Baie rustig en netjies.

Andries F - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Gesin met tieners

Netjies en goeie waarde vir geld.

Stillewaters as verblyf was baie stil en rustig. Ou plaasgevoel.

Lilly O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, neat and lovely.

The house was beautiful, the rooms all perfectly made up, everything you needed was provided, it was clean and had a wonderfully loving atmosphere. The hosts were extremely helpful and polite. A real gem.

Christelle H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle H

Die ervaring het nie voldoen aan die verwagting geskep deur foto's en beskrywing.

Die ontvangs was vriendelik, die geriewe was skoon. Die opset is nie gunstig, die huis waarin ons geslaap het moes ons deel met die eienaar wie se kamerdeur oopgestaan het. Een badkamer om te deel vir al die gaste. Instandhouding en voorkoms teleurstellend.

John K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld en goed vir die siel.

Baie mooi omgewing en outentieke plaaswerf wat mens vinnig verplaas na 'n stil, rustige en stimulerende omgewing (ons was letterlik in die skadu van die windpomp). Alles baie netjies en skoon en goed toegerus maar miskien nie vir gefynsdes nie wat dinge meer stadsblink verwag. Die slangaalwyne en kanniedoods (grootstes wat ek nog gesien het) was 'n bonus - en die bestuur sal hopelik met respek uit veld na tuin verplaas. Baie goeie waarde en goed vir die siel.

Thomas N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory accommodation for the price.

The accommodation was neat and tidy; we did unfortunately share the room with a mouse.

Amelia H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Baie vriendelik ontvang. Chris het uit sy pad gegaan om al ons behoeftes te ontmoet. Selfs toe ons karavaan meganiese probleem opgetel het, wat hul meer as bereid om ons te akkommodeer en te help. Sal beslis die gastehuis aanbeveel.

Leandra S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Leandra S
Gesin met tieners

Glad nie gewaarsku dat ons 'n badkamer met ander kamers moet deel nie.

Uiters teleurstellend. Ons is nie vooraf gesê of liewer gewaarsku dat ons 'n badkamer sal moet deel nie. Die kamer met die en suite was glo bespreek asook die ander vertekke in die huis en daarom moes 3 van ons in die flatlet slaap. Tog het niemand anders opgedaag nie, ons was die enigste gaste. Die sogenaamde 'flat' is niks meer as 'n buitekamer met beddens nie. Geen waaier en jy kan nie die vensters oopmaak nie, want die drein buite die venster vrot asof daar 'n lyk ontbind het! Deur kon nie sluit nie. Ek het vooraf bevestig of dit dierevriendelik is omdat ek 2 Chihuahuas het. Ek is verseker dat dit is en dat hulle welkom is. Met die aankoms was daar 'n groot hond en het die dame wat ons ontvang het gewaarsku dat hy die vorige week ander honde aangeval het. Sy het hom wel gaan toemaak vir 'n tyd, maar ons moes ons hondjies maar vinnig uitneem. Ons het 6 uur die volgende oggend vertrek en ek kan vir seker nie hierdie akkommodasie aanbeveel nie. As dit was vir die feit dat ons 20h00 die aand daar aangekom en reeds betaal het nie sou ek vir seker aangery het.

Graeme M - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graeme M
Gesin met klein kinders

A good stopover, most enjoyable.

Friendly and efficient staff met us as we stopped and put us at ease straight away. Good value for money. Will spend longer there next time and explore the area.

Abrie B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abrie B
Gesin met tieners

Basies 'n goeie ervaring.

Die verblyf het alles wat nodig is vir 'n oornag op pad na vakansie bestemming. Verblyf kan verbeter word as kamers en kombuis deur iemand met ervaring in gastehuise die klein dingetjies ook reg kry.

Salome S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Salome S
Gesin met klein kinders

Uiterse verwaarloosde fasiliteite en omgewing, onprofessionele personeel.

Voel verkul deur die beskrywing. Uiters ongelukkig met omstandighede. Sal definitief mense afraai!

Dirk V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Gesin met klein kinders

Yslike groot plaashuis met groot erf.

Stille Waters maar die reis vanaf Johannesburg na Kaapstad 'n plesier. Die feit dat dit verder as Colesberg is (waar ons gewoonlik oornag) maak die tweede dag se reistyd heelwat korter. Lekker atmosfeer en kombuis waar jy self jou eie kos kan kook. Prys is baie billik.

Alida Z - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida Z
Saam met vriende

Heerlike Karoostilte vir die siel.

Lieflike plek om oor te slaap!

Christa R - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa R
Gesin met klein kinders

Absoluut tegemoetkomende gasvrou.

Ons het met honde gereis en Stillewaters is ideaal daarvoor met 'n toegespande kamp teen die huis. Die kamers is baie ruim en in die bitter koue het ons selfs verwarmers in ons kamers gekry. Stillewaters is die ideale oornagplek vir gesinne op pad van of na die Kaap.

Sandra B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige verblyf in plattelandse omgewing.

Die huis kort meer aandag van 'n nutsman en 'n skoonmaker, maar is gerieflik en rustig. Ons is goedgunstiglik geskuif na die warmste beskikbare eenheid.

Helena E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Helena E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal dit eerder as ''backpacker'' beskryf as gastehuis.

Ek kan ongelukkig geen positiewe kommentaar lewer. Die gebou is alhoewel oud, baie verwaarloos. Alhoewel daar 'n gemeenskaplike kombuis is, was daar geen ketel met verwelkomings tee/koffie in die kamers. Die linne is oud en afgeleef.

Gustav E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav E
Enkelreisiger

Baie kort gebly maar perfek vir my behoeftes.

As jy nie omgee om so klein entjie van die snelweg af te ry nie is dit perfek. Kort stukkie grondpad. Ek het net 'n skoon plek gesoek om te my te rus op pad terug Johannesburg toe. Hierdie was netjies, gerieflik en skoon en besonder goeie waarde vir geld. Ek weet nie; indien daar baie ander mense in die huis oornag of dit kan lastig wees as hulle op die houtvloere loop of onbedagsaam is nie, maar vir my het Stillewaters aangenaam en goed gewerk. Baie goeie waarde vir geld.

Ella J - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en interessant.

Al wat ek graag ook die Sonkamer sou wou hê is 'n spieël naby 'n kragprop sodat mens jou hare kan droogmaak as jy dit klaar gewas het.

Andre C - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre C
Saam met vriende

Awesome.

Ek het die regte plaaslewe en warm ontvangs so geniet. Het selfs gehelp om die hanslammers melk te voer. Dit is regtig baie rustig en die plaashuis het karakter.

Gottie S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gottie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige verblyf in die pragtige Karoo met asemrowende sonsondergang.

Die mense was baie vriendelik, die kombuis is deeglik toegerus, en die plaas het mooi uitsigte en is lekker stil.

Wilna P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilna P

Glad nie lekker nie!

Ons het plek in die woonstel bespreek omdat ons nie 'n badkamer wou deel nie. Met aankoms het 'n kolonie groot miere voor die deur ons begroet. Ek wou dadelik koffie maak, maar die bekers was vuil, die ketel was vol aanpaksels, die stofie was hiper vuil en alhoewel ons vir 4 bespreek het, was daar skaars genoeg koffie vir 2 bekers uitgesit. 'n Spinnerak het vanaf die deurkosyn gehang en die hele plekkie was glad nie waar 'n mens wou oornag nie. Ons het gekla en is toe plek in die plaashuis aangebied. Dit was darem skoon en netjies. Geen waaier in die kamer vir die hitte nie en geen muskietweerder nie. Na 'n soektog in die kombuis nadat ons oorval is van muskiete het ons die coils gekry. Sarie het darem vir ons 'n eetplekkie in die dorp gekry om te eet.

Stillewaters's terugvoer

Ons vra weereens om verskoning vir die ongerief. Wat die miere betref, hulle was baie aktief voor die reën. Ek probeer hulle in toom hou, het omtrent elke 2de dag gif gegooi. Ons het die spesifieke dag 'n winderige dag gehad, so dit veroorsaak nogal stof. Ons het die oggend skoongemaak. Die stofie se plate kom nie los om skoongemaak te word nie. Jammer oor die min koffie bekers en kalk in die ketel. Sal daarna oplet in die vervolg.

Stillewaters
Enna R - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Enna R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige Karooplaas. Vriendelike ontvangs.

Ons is vriendelik ontvang. Na die langpad se sit was dit lekker om 'n ent op die plaas te gaan stap tussen die skape en perde.

Riaan V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met tieners

Baie rustige atmosfeer, vriendelike gasvrou, pragtige natuurskoon.

Die kamers is netjies, die plaashuis is pragtig en die groen grasperke en bome met baie water laat jou voel of jy in 'n oasis in die middel van 'n woestyn is. Regtig besonders. My dogter kon help lammers voer. Daar is donkiekar-ritte en 'n pragtige braaiplek.

Johann V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik! Ongekende gasvryheid, ouwêreldse akkommodasie, karaktervolle plaas, reuse plaashuis en kamers. Kom hier tot stilstand en laat jou siel rus.

Ons het baie lekker gekuier. Die byna twee dae het net te gou verbygevlieg. Alles is pragtig skoon, maar die pragtige plaashuis en infrastruktuur kort liefdevolle onderhoud. Aangesien ons alleen daar was het die gedeelde badkamer en kombuis nie gepla nie, maar dit kan dalk onder omstandighede 'n probleem wees. Met klein veranderinge kan die woning baie maklik volledig rolstoelvriendelik gemaak word. Mariaan, Sarie, Johan en Johan het werklik uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam en gerieflik te maak, baie dankie daarvoor. Ons gaan verseker weer en weer by Stillewaters oorbly. Dankie ook aan Martelle en haar kollegas by LekkeSlaap wat die ekstra myl op kort kennisgewing geloop het deur ons behulpsaam te wees om alternatiewe akkommodasie te kry en Stillewaters voorgestel het.

Stillewaters's terugvoer

Hallo Johann, thanks for your kind review. As we own the place, we like to learn about your suggestion to make Stillewaters more comfortable if there are more guests.
Many thanks.
Mieke Mielke

Stillewaters
Rossouw K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rossouw K
Saam met vriende

Gerieflik en bekostigbaar.

Lekker binnebraai, ongelooflike omgewing en voëllewe.

Franz H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Franz H
Saam met vriende

Lekker gebly, maar fasiliteit is swak en huis is vuil en geen skoonmaakdienste en geen water in stort.

Baie lekker gebly. Egter 'n paar probleme met huis. Daar is nie waterdruk in die storte nie. Daar was geen skoonmaakdiens nie. Geen buitebraai.

Eulali J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eulali J

Uitstekend.

Dit was so aangenaam om hier te kon oorslaap. Dit was so rustig en dit is net 'n paar kilometer uit die dorp uit. Die gasvryheid was uit die boonste rakke. Sal dit beslis aanbeveel en sal weer hier oornag.

Andre J - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre J
Gesin met klein kinders

Lieflike plaashuis en stil, rustige aand met pragtige uitsig omliggend.

Ons is goed ontvang en alhoewel ons reëlings van verblyf moes verander as gevolg van 'n gebarste waterpyp, het ons 'n knus kamer gekry en kon ons heerlik warm oornag op 'n koue Karoo-winternag. Baie dankie.

Huibregh V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Huibregh V
Gesin met klein kinders

Heerlike, skoon beddegoed. Glad nie modern nie, maar heerlike atmosfeer.

Sien die sterre hierbo. Ons het lekker gebly.

Pieter R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Stil en rustig. Plaas atmosfeer. Heerlike oornagplek.

Kiets V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kiets V
Saam met vriende

Skoon en gerieflike fasiliteit.

Die nadeel was dat hierdie fasiliteit onder Victoria Wes se "search" opgekom het. Ons moet ons roete verander nadat ons betaal het. Dit was nogtans 'n goeie Karooplaas-ervaring.

Danie T - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie T
Gesin met klein kinders

Stilte en sterre is fantasties.

Lieflike groot huis met regte plaas-atmosfeer.

Cobus B - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Gesin met klein kinders

Lekker plaasvakansie.

Dit was veral vir die kinders lekker om die plaas-omgewing te ervaar.

Willem S - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Willem S
Saam met vriende

Ver van die hoofroete, het gevoel soos personeelkwartiere met wasbak wat lek.

Nee wat sal dit vir seker nie aanbeveel nie.

Stefanie V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Stefanie V
Gesin met klein kinders

Baie teleurgesteld.

Dit was glad nie aangenaam nie, ons het die eerste aand so onwelkom in die huis gevoel. Dit was ongemaklik en niks lekker nie!

Graham R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Graham R
Gesin met tieners

Nie wat ons verwag het nie.

Ons het die plek gekies gebaseer op fotos en die beskrywing wat ons op die webtuiste gesien het. Dalk bestaan daardie kamers in die hoofgebou, maar vir ons in die aparte woonstelletjie was dit heeltemal 'n ander prentjie. Baie basies. As ons nie so moeg was nie, het ons verder gery.

Yolandi J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi J

Eienaar was baie vriendelik.

Eienaar was baie vriendelik. Dit is 'n werkende plaas dus bly die eienaar op die plaas in die huis. Dit is presies halfpad tussen Johannesburg en die Kaap geleë. Dit is baie goedkoop akkommodasie, dus moet nie 5-ster verblyf verwag nie. Wees asseblief bewus dat jy ablusie-fasiliteite en kombuis met ander gaste en eienaar deel.

Jeanmarie E - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanmarie E
Gesin met klein kinders

Perfek!

Baie vriendelik. Baie rustig. Baie behulpsaam! Ons sal weer daar gaan bly!

Frikkie R - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie R
Gesin met klein kinders

Salige oase en outydse sjarme.

Ons het met ons kinders en twee klein kinders vanaf Kaapstad na Gauteng by Stille Waters oornag en is vriendelik ontvang. Die ou huis met sy lang, koel gang het my laat terug verlang na Ouma se huis waar ons graag as kinders gekuier het. Die plaas-atmosfeer is heerlik rustig en was voorwaar 'n lafenis vir ons vermoeide stadsjapies. Dit was beslis die moeite werd om af te draai na Stille Waters.

Ap C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ap C
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Sien sterre.

Patrick K - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet en sal beslis weer besoek.

Sien die sterre.

Org V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf as jy eenvoud en stilte soek. Daar is alles wat nodig is met die bekoring van 'n Karooplaas as bonus!

Een van die beste verblyfopsies ooit! As jy hou van baie stilte, geen mense, natuurklanke, oop vlaktes en mooi sonsondergange is hierdie plek vir jou. Moet nie dit gebruik as jy aksie soek of iets om te doen nie. Dit is presies wat ons wou gehad het as gesin. Die kinders het lekker fietsgery, gestap, met die skapies gespeel, hoenders gejaag, ens. Die huis is 'n tipiese ou plaashuis met geen luxuries nie, maar dit het ALLES wat jy nodig het. Lekker gebraai die aand met 'n heerlike bottel rooiwyn! Dit sou lekker gewees het as die braaier buite was om meer die natuurskoon en sonsondergang te kon waardeer.

Sonja S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Ons het BAIE lekker gekuier op die plaas!

Sien die sterre hieronder.

Conrad H - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Conrad H

Het verblyf baie geniet.

Sal volgende keer langer bly.

Barney D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barney D
Gesin met klein kinders

Hierdie is definitief 'n plekkie op die langpad tussen die Kaap en Johannesburg waarvan jy 'n nota moet maak!

Naby genoeg aan die N1 dat jy nie voel jy ry verder nie, maar ver genoeg dat jy absolute stilte kan hê!

Corne W - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne W
Gesin met klein kinders

Rustige plaasatmosfeer.

Ons gesin het oorgeslaap by Stillewaters op pad van Johannesburg na Kaapstad. Na 'n lang dag in die kar was dit werklik 'n oase. Die huis is baie ruim en gerieflik, die plaasdiere en dam het die kinders besig gehou, en ons het nie 'n ander mens (buiten die werkers wat na die diere omsien) of motor gesien of gehoor nie - heerlik! Die enigste negatiewe aspekte is dat sommige van die meubels 'n bietjie lendelam is en dalk moet reg gemaak word.

Nic & Marie L - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic & Marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Boerseun geniet altyd 'n plaas!

Sal enige tyd weer daarheen gaan en sommer 'n paar vriende saamneem.

Wouter V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter V
Gesin met klein kinders

Baie netjies en ruim!

Bertha, die gasvrou, het ons persoonlik ontvang en tuis laat voel. Die huis is baie ruim en netjies. Die kombuis en sitkamer is groot genoeg vir twee gesinne.

Marius R - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius R
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon. Goed ingerig. Sal weer gaan.

Dit was alles en meer as wat ons verwag het.

Roy H - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n heerlike groot plaashuis wat gerieflik, en sommer net lekker is. Ons het heerlik gebly.

Ek sal Stillewaters met plesier aanbeveel. Daar kan 'n mens lekker uitspan en ontspan.

Carl C - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet! Alles was daar wat ek verwag het!

Die ervaring was goed!

Gert E - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, veilig, skoon, rustig en baie gerieflik!

Die ontvangs was gasvry, die diens uitstaande en die verblyf puik.

Abie Du Plessis D - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abie Du Plessis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe mense en 'n heerlike, stil omgewing.

Dit is verseker ons toekomstige halfwegstop na die Suide.

Brenda L - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda L

Dit was 'n wonderlike ervaring! Sal weer daar bly!

Die verblyf was uitstaande en die pryse is goed. Die plek is skoon. Vriendelike mense!

Ina S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was puik.

Dit was soos ons gehoop het dit sou wees,en nog beter. Baie goeie waarde vir geld!

Andre V - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verkwikkend vir siel en liggaam!

Word definitief hoog aanbeveel. Wonderlik!

Gerhardt O - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt O
Gesin met tieners

Baie rustig, baie skoon en netjies, en die gasvrou doen baie moeite om gaste tuis te laat voel.

Sal Stillewaters vir enige een aanbeveel. Dit is 'n baie oulike plek, rustig, skoon en in 'n pragtige deel van ons land.

Carlien G - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien G
Gesin met klein kinders

'n Rustige, skoon familiehuis.

Dankie Bertha vir jou gasvryheid, ons kom beslis weer!

Benja F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benja F
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly

Sien die sterre hieronder.

Johan L - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Gesin met tieners

Lekker, rustige plaasverblyf in 'n ou, karaktervolle plaashuis.

Sien die sterre hieronder.

Theuns N - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns N
Gesin met klein kinders

Aangenaam en bekostigbaar!

Wou slegs oorslaap. Ideaal vir gesin.

Monica K - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Fantasties, sal weer gebruik maak van die oornag-fasiliteite.

Fanie B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie B

Baie lekker.

Goeie plaasatmosfeer.

Retief D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retief D
Gesin met klein kinders

Wonderlike plattelandse rustigheid en gasvryheid na 'n lang dag op die pad.

Ek sal Stillewaters aanbeveel aan enigeen wat op soek is na iets uniek. Die ou plaashuis is iets om te beleef. Die kinders het dit baie geniet en daar is baie spasie en plaas-bedrywighede om hulle besig te hou.

Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Stillewaters, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnnHwsecQsa9DezDy9J8Mm64CkmRapo5zuTsMhXtAzv7MQKEuSn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R380  per nag (vir 2 persone) 96 5 1 4.1 Stillewaters Farm Richmond 7090 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.441337228599 23.985066765874
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za