LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stillness Manor & Spa | LekkeSlaap
+20

Stillness Manor & Spa

Klassieke Suites
Vanaf R2 570
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suites is individueel en smaakvol versier. Elke suite het ’n TV, minikroeg en kaggel. Dit is aan die bokant van die herehuis geleë.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Superior-suites
Vanaf R2 880
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié suites is aan die onderkant van die tuin naby die Spa. Die kamers het terasse, balkonne asook ’n sitarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Kamergeriewe
  • Sitkamer
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Manor-suites
Vanaf R3 080
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Manor-suite is in die hoofherehuis geleë. Kamer 8 is op die grondvloer en het toegang tot die hoofterras asoof die binnehof. Kamer 9 is bo en is selfsorg, en het ’n luukse badkamer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Presidensiële-suite
Vanaf R5 440
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die suite is in die hoofherehuis geleë. Dit het ’n groot, luukse badkamer met ’n stort en bad, sitarea en uitgestrekte uitsigte. Daar is ook ’n mini-kroeg, DVD-speler, lugversorging en kluis.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kaggel
  • Kluis
Ekstras
  • Kroegyskas
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 570
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Debaren Slot, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMTg1ODYwLTk5ZGYtNGQ4OS1iMDJjLTkyMDBjYjJiNDk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 570  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 16 Debaren Close Tokai 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.069828738786 18.416684388721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!