LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stillness Manor & Spa | LekkeSlaap
+20

Stillness Manor & Spa

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Stillness Manor & Spa
Netheid
3.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.2/5
Yolandi O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Yolandi O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Kamers was nie reg met aankoms nie, en het ons baie laat vir ons funksie tot gevolg gehad. Personeel heen en weer met mekaar gestry oor of kamers reg is of nie. Ons moes voor die skoonmaakpersoneel aantrek en klaarmaak, belaglik en onprofessioneel. Ek het check in bespreek met Stillness vir 13:00, en niks was reg teen aankoms van 14:15 nie!

Leonard H - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Leonard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit het potensiaal, maar is treurig op die oomblik.

Moeg en afgeleef. Ongelooflike ligging met tonne potensiaal. Niemand by ontvangs met inklok of uitklok nie. Gesukkel om by die hek in te kom, die persoon wat uiteindelik geantwoord het, het geweier om Afrikaans te praat en aangedring op Engels.

Stillness Manor & Spa's terugvoer

Dear Mr Len H,
We are very sorry to hear this and apologise for the entry gate not responding in Afrikaans. I happen to be the only foreigner amongst the staff and do not yet speak Afrikaans although I do intend to learn it as do my children who study it at school. It may have been my fault so I will attempt to correct it now: Ek belowe om meer te leer Afrikaans ywerig. Laat ons weet watter verbeteringe gemaak kan word. Ons sal probeer om te verbeter. Patrick

Stillness Manor & Spa
Tracy F - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tracy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful find.

The staff were fabulous, so helpful and accommodating, especially John who went out of his way to serve us. The only suggestion I would like to make is replacing the Ricoffy sachets with some decent plunger or filter coffee. The spa was also great with lovely, friendly staff.

Johanna K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johanna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die aanwysings was goed en die omgewing is onverbeterlik.

Dit is effens ver uit die stad, maar indien daar nie verkeer is nie ry mens vinnig. Die bank in ons kamer - nr. 13, het al beter dae geken. Die nutsman werk nie baie netjies nie - daar is orals plekkies wat aandag kort. Wat ek egter teleurstellend gevind het was die ontbyt. Lekker geëet maar iets in die vrugteslaai was af. My man het gesê dis die druiwe. Toe ons dit noem om dit meer gemaklik vir ander gaste te maak het die dame wat die hoof was net gesê sy het vars druiwe gebruik en nie eers gekyk wat die probleem is nie. Die kersversierings was lelik, jammer, en die blomme was regtig nie op standaard nie - Agapanthus in 'n vuil glas houer gedruk. Maar ons het lekker gebly en sal moontlik weer daar bly maar sal liewers 'n ander plek soek waar daar meer tekens van 'n vrou se hand is.

Michael N - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Superb location.

Excellent location with attentive and friendly staff. There was a problem fixing a new phone switchboard which affected the rooms. WiFi worked okay in the main hotel area but not in the room. Great pools and spa.

Louis D - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis D

Baie aangenaam

Ek was daar vir VSA Visum aansoek daarvoor was dit uitstekend gelee. Ek sou dit aanbeveel vir 'n vakansie maar dit verskaf net ontbyt. Met a restuarant sou dit dan ideaal wees.

Vanaf R2 570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 570
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 570
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 16 Debaren Slot, Tokai, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMxMTg1ODYwLTk5ZGYtNGQ4OS1iMDJjLTkyMDBjYjJiNDk2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 570  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 16 Debaren Close Tokai 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 11:00 -34.069828738786 18.416684388721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!