LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stockowners Farm House and Cottage | LekkeSlaap
+88

Stockowners Farm House and Cottage

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-singel, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Stockowners Farm House and Cottage is 'n selfsorg-eiendom in Howick wat deur die eienaar bestuur word in Howick in die Midlands Meander. Hier fokus ons daarop om 'n skoon, hartlike, ruim tuiste te skep om aan gaste 'n rustige wegbreek te verseker.

Gratis WiFi is beskikbaar. Ons is net 5 minute vanaf die middedorp en 2 minute vanaf 'n Superspar, Tops en apteek. Talle bergfietsroetes is sommer op jou drumpel.

Die huis het 3 groot slaapkamers met koningingrootte-beddens. 'n Enkelbed kan in 2 kamers bygevoeg word indien nodig. Een van die kamers het 'n en suite-badkamer en die ander 2 deel 'n badkamer. Verder is daar 'n goed toegeruste kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer met DStv. Die leefareas is ruim met plek vir tot 8 gaste. Braaigeriewe is beskikbaar, hout word voorsien en daar is 'n swembad.

Die kothuis het 2 groot slaapkamers met koningingrootte-beddens en een van die kamers het 'n ekstra enkelbed. Die badkamer word gedeel. Gaste het toegang tot 'n kombuis en 'n sitkamer met DStv. Die leefareas is lekker ruim met sitplek vir tot 5 gaste. Verder is daar braaigeriewe met gratis hout en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Stockowners Farm House and Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Plane-singel, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stockowners Farm House and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-singel, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dhfECKjK8NkDiV60ACeMefSry9V1kHeG37zf3wRQS65qWZLeG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Plane Crescent Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.4877 30.2053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!