LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stockowners Farm House and Cottage | LekkeSlaap
+88

Stockowners Farm House and Cottage

Die kothuis
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 5 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste. Hierdie eenheid is aan die plaashuis, maar het sy eie privaat ingang. Daar is 'n kombuisie met al die nodige toebehore, soos 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, mikrogolfoond en 'n dubbelwasbak. Daar is 'n patio met stoepmeubels en braaigeriewe, en die leefarea het 'n TV met volle DStv. Netflix is ook op versoek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Braaihout Netflix DStv

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Plaashuis
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers waarvan die een en suite is. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, een van die kamer het 'n super koninggrootte-bed, en twee van die kamers het genoeg ruimte om 'n ekstra enkelbed op aanvraag by te voeg. Elke badkamer het 'n stort. Hierdie huis bied 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n aparte waskamer en 'n sitkamer met 'n TV en volledige DStv en Netflix. Die huis het ook 'n ruim stoep met 'n gas- en houtskoolbraaier. Vir groter groepe van tot 14 gaste kan die kothuis ook bespreek word. Dit is vas aan die plaashuis en word deur 'n gangdeur bereik. Indien gaste beide eenhede bespreek, sal afslag gebied word.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Braaihout Netflix DStv

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-singel, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dhfECKjK8NkDiV60ACeMefSry9V1kHeG37zf3wRQS65qWZLeG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Plane Crescent Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.4877 30.2053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!