LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stockowners Farm House and Cottage | LekkeSlaap
+88

Stockowners Farm House and Cottage

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Stockowners Farm House and Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Khatija O - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Khatija O
Gesin met tieners

What a pleasant stay.

The house is clean and neat and well maintained. It has beautiful gardens and the staff are very friendly and accommodating. Wil definitely go back.

Ruth H - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruth H
Gesin met klein kinders

Great stay.

Had a short stop here on our way to the coast and back again. Was really easy to get to, lovely rooms. The kids loved the dogs. Would stay here again.

Louis E - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie op die plaas, veilige woonbuurt, rustigheid, goeie diens, sentraal tot die sakegebied, sowel as toeristeaantreklikhede.

Dankie vir 'n heerlike tyd in 'n pragtige kothuis, Gerald, ons was mal oor die rustigheid en stilte van die enorme eiendom. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het as 'n gesin van drie, en ons het die geselskap van die honde baie geniet wat ons veilig laat voel het. Baie dankie vir die gasvryheid, ons hoop om volgende jaar weer te kom kuier!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful farm accommodation, safe neighbourhood, peace and quiet, good service, central to business area as well as tourist attractions.

Thank you for a lovely stay in your beautiful cottage, Gerald, we loved the peace and quiet of the huge property. We had everything we needed as a family of three, and we enjoyed the company of your dogs which made us feel safe. Thank you so much for your hospitality, we hope to be back next year!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Truia V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie, netjies ingerig.

Die plekkie waar ons gebly het was baie ruim en netjies. Dankie vir die verwelkoming, ons het heerlike uitgerus na 'n lang pad agter ons rug.

Isabell D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabell D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, netjies en gemaklik. Sal beslis weer teruggaan.

Ons was hartlik verwelkom, en het elke oomblik geniet. 'n Heerlike rustige atmosfeer het ons begroet en was soos om by ons eie plekkie te ontspan weg van geraas en stadsomgewing. Heerlike rus wegbreeknaweek.

Jan W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het een aand daar oorgeslaap en het dit geniet.

Ons het een aand daar oorgeslaap en als was in plek. Sal weer daar oorslaap as die geleentheid dit toelaat.

Craig P - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to stay, accommodation and facilities well run.

Two night stay was peaceful and tranquil. The cottage had all we required and more. Something possibly to improve: signage at the entrance to the dirt road that leads up to their gate. But all in all a very enjoyable stay.

Alta L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta L

Baie lekker ruim huis. Baie mooi skoon en stylvol. Mooi omgewing. Daar is egter 'n paar goed wat aandag nodig het.

Ons was 'n groep van 10 en het lekker gebly. Ongelukkig het ons geen water gehad vir die eerste 2 dae nie en moes ons water van 'n Jojo-tenk met emmers aandra. Ek verstaan dat dit buite die eienaar se beheer was, maar voel hulle moet in die toekoms voorbereid wees op sulke probleme en 'n beter oplossing kry. Die dag wat ons gery het, was die water terug, maar toe ons wou stort was die een badkamer se handvatsel in die stort af wat bietjie sleg was, aangesien daar 2 badkamers adverteer is en moes ons almal 1 badkamer gebruik. Met 'n klein bietjie beter diens kon dit 'n wonderlike ervaring wees.

Milda O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Milda O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oorblyplek.

Ons het goeie rigtingaanwysers van die eienaar ontvang. Plek is pragtig en ruim. Skoon en netjies. Sal weer daar gaan bly.

Johan R - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, goed toegerus en het baie veilig gevoel.

Eienaar was baie vriendelik en behulpsaam, geriewe was goed en die area was baie rustig en netjies. Sal beslis weer hier kom afpak.

Heidi F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heidi F
Gesin met klein kinders

Great stay!

Great stay, thanks so much!

Tony M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M
Enkelreisiger

Fantasties.

Baie lekker plek om te bly. Pragtige uitsig.

Roelof J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige huis op een vlak, effens buite die dorp afgesonder met 'n mooi uitsig en perfek vir die persoon wat nie binne die dorp wil bly nie, tog nogsteeds naby.

Resensie spesifiek tot die huis verblyf en nie die kothuis wat 'n tweede opsie op die perseel is. Pragtige huis, goed gemeubileer, baie gemaklik vir die 5 mense wat ons was. Lekker ingerig met groot storte en baddens beskikbaar. 'n Groot platskerm-TV beskikbaar met volpakket DStv asook Netflix. Ruim eetkamertafel vir 10 mense gemaklik. Baie mooi ruim kombuis, tenvolle toegerus met 'n lieflike gasstoof asook 'n lekker oond, hier en daar kort daar klein bietjie aandag aan instandhouding van kaste, maar dit het die gebruik daarvan nie minder gerieflik gemaak nie. Groot yskas en vrieskas beskikbaar. Scullery eenkant met skoonmaakster wat skottelgoed was in die oggende asook kamers aan kant maak ens. Hier is ook 'n skottelgoedwasser sou jy inderdaad vinniger skottelgoed wou was sonder moeite. Slaapkamers goed uitgerus met lekker beddens en beddegoed. Die badkamers is ruim met groot storte. Gerald, baie aangename man wat graag help met ekstra benodighede ten enige tyd soos versoek. Hy deel graag raad ook oor enige vrae oor die omgewing ens. Verder buite die plek kan mens 'n stappie in die veld neem na die Umgeni-rivier wat uit die Midmardam uit stroom. Definitief 'n goeie ervaring en 'n plek om na terug te keer in die toekoms.

Stockowners Farm House and Cottage's terugvoer

Thank you for the kind review Roelof, we hope to see you soon.
Kind regards,
Gerald

Stockowners Farm House and Cottage
Magda E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda E
Saam met vriende

Ongelooflike mooi, skoon en veilige plek met asemrowende uitsig.

Sal almal aanbeveel om hier te kom bly. Baie mooi plek.

Lawren O - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawren O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Uitstekende oornagverblyf. Ruim en baie netjies. Baie privaat en gasvrye ontvangs.

Debbie J - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, amazing space, secure, fantastic service. Sadly lacks self-catering kitchen.

Well done Gerald and staff.

Stockowners Farm House and Cottage's terugvoer

Hello Debbie,
Just to let you know we have now fitted a kitchen to the cottage which caters for all your self-catering needs.
Kind regards,
Gerald

Stockowners Farm House and Cottage
Michelle W - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle W
Gesin met tieners

It was like home away from home.

We used Stockowners Farm Cottage because we were attending an event at Midmar Dam. We will use them in the future again for that purpose. If you really want peace for your soul and want to do the Midlands Meander I can fully recommend them. Gerald and his staff are very friendly and accommodating.

Brenda T - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda T
Saam met vriende

Gerieflik

Dit is definitief waarde vir geld en ons het veilig gevoel. Baie netjies en van die landelike omgewing gehou. Kliëntediens was fantasties gewees. Die helpers was ook baie behulpsaam en vriendelik. Gerald die eienaar was baie behulpsaam deurdat hy vir ons roetes uitgewys het om op te gaan en ons rigting gegee met ons reis verder.

Karin I - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karin I
Gesin met klein kinders

Lovely accommodation.

Clean, neat and friendly.

Stockowners Farm House and Cottage's terugvoer

Hello Karin,

Thank you for having chosen stock-owners cottage for your stay, it was lovely to host you and your family,
We look forward to hosting you again .

Kindest regards,
Gerald and Zeus

Stockowners Farm House and Cottage
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plane-singel, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dhfECKjK8NkDiV60ACeMefSry9V1kHeG37zf3wRQS65qWZLeG?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 Plane Crescent Howick 3290 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.4877 30.2053
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!