LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stoep At Amabush | LekkeSlaap
+10

Stoep At Amabush

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Stoep At Amabush
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jolene S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus

Baie netjies en skoon. Eienaar vriendelik. Sal verseker weer daar bly.

Stoep At Amabush's terugvoer

Baie dankie Jolene,
Is bly julle het dit geniet.
Groete
Elmarie

Stoep At Amabush
Wynand S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie en netjies plek met alle self-sorg benodigdhede wat mens soek. Gemaklik gewerk vir 6 mense. Lugverkoeling vir die boonste vertrek, of 'n groot waaier sal die plek heeltemal afrond.

Stoep At Amabush's terugvoer

More Wynand
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek gaan verseker 'n groot waaier bo in sit.
Groete
Elmarie

Stoep At Amabush
Pieter C - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Gesin met tieners

Baie lekker. Ontspanne. Rustig.

Diere is pragtig. Klimaat lekker. Plek mooi. Net baie droog.

Neels P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Neels P
Gesin met klein kinders

Voldoende met alles wat jy benodig vir oornag.

Kan doen met 'n plonspoel.

Nt M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nt M

Good to stay at this place, I enjoyed it.

There is lot of cockroaches in the kitchen cupboards. Please do install fans on the top since it was hot. There was dirt falling from the roof on the bed.

Nonkosi M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonkosi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, peaceful and tranquility.

We had a beautiful and comfortable week at Stoep at Amabush, I will definitely come back.

Gavin V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin V
Gesin met tieners

Baie rustige verblyf.

Dit is 'n lekker wegbreekplek om te ontspan en weg te kom van alles af en saam familie te geniet. Ons is mal oor die wild wat gereeld 'n draai by die huis kom maak. Die nagapies het diep in ons harte ingekruip.

Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Olifantrylaan 80, Marlothpark, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUOt2X8227PUFpRinxIA8OdPJXPAzwQ66MxelSWnC6l1EIcW7hw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 80 Olifant Drive Marloth Park 1340 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.394173421887 31.76008548954
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!