+29

Stoep At Steenbok Straat

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stoep At Steenbokstraat bied gehalte-verblyf in Komatipoort, 10 kilometer vanaf die Krugerwildtuin en 9 kilometer vanaf die Mosambiek-grens.

Die verblyf bestaan uit 4 selfsorg-eenhede en bied slaapplek vir altesaam 18 persone. Elke eenheid beskik oor 'n slim-TV, lugversorging, 'n volledig toegeruste kombuis met alles wat gaste vir selfsorg benodig, privaat braaigeriewe en nog baie meer.

Daar is veilige parkering vir gaste se voertuie en ontbyt is beskikbaar by die susteronderneming, Stoep Cafe, wat naby geleë is.

Stoep At Steenbokstraat is ideaal vir gesinne wat op soek is na 'n basis vir daguitstappies na die Krugerwildtuin, 'n oorslaapplek vir reisigers wat na Mosambiek of Swaziland op pad is, of net om hierdie wildryke gebied te geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Suzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, skoon, netjies en pragtig. Die plek is pragtig. Sal dit aanbeveel.
Nov 2025
Karma P
Gesin met tieners
5.0
Pragtige netjiese en skoon slaapplek! Heerlik gekuier! Pragtige plek!
Des 2024
Corne K
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangename ondervinding. Ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Carmen B
Gesin met tieners
4.8
Rustig, groot en goed toe gerus. Reuse huis, goed toe gerus met lieflike houtwerk. Nagwag, elektriese hek met heining. Regtig baie mooi.
Nov 2025
Ja L
Saam met vriende
4.6
Google het bietjie gesukkel om plek te kry, maar dit was darem nie 'n probleem. Ons was verras met lieflike, ruim gastehuis wat aan al ons behoeftes v...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 95

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Stoep At Steenbok Straat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Steenbok Street, Komatipoort, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU3MTI2Y2JmLWI5MWUtNGRlZi1hYjBkLTJiNGQ4MjgwOGY3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 11 Steenbok Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.425083535025 31.959815919399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang