LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stofkraal Gasteplaas | LekkeSlaap
+30

Stofkraal Gasteplaas

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Stofkraal Gasteplaas
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Annelize E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize E
Gesin met tieners

Die rustige atmosfeer en fantastiese sterrehemel was asemrowend. My seuntjie het so lekker boer gespeel en ons het baie lekker gekuier. Baie gasvrye mense.

Baie lekker gebly, sal definitief weer daar stop as ons in daardie omgewing is.

Marelien C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelien C
Saam met vriende

Wonderlik, rustig, pragtig.

Sal vir seker teruggaan om weer te "recharge" en die sterre te bewonder.

Vedette H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vedette H
Gesin met klein kinders

Baie hulpvaardig en sterrekyk was pragtig.

Die rustigheid en veiligheid van Stofkraal maak dit 'n ideale wegbreekplek. Rex is so rustig met kinders. Die sterrehemel is absoluut onbeskryflik en iets wat elkeen moet beleef. 'n Spesiale hoogtepunt was om van die planete deur Martin se teleskoop te kon sien. Ek kan Stofkraal beslis aanbeveel.

Nico F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Heerlik, stil en gasvry.

Ons was 'n groot groep mense wat drie huisies bespreek het, die verblyf was heeltemal voldoende en alles was netjies en skoon. Ons het baie lekker gekuier om die braai, lekker droë hout was beskikbaar om te koop, ys is ook beskikbaar. Die beste deel van Stofkraal is beslis sy mense, ongelooflik gasvry, hulpvaardig en vriendelik - laat jou regtig tuis voel en niks is te veel moeite nie. Ons is rondgewys soos mens maak met jou vriende en familie. Die kinders is baie spesiaal laat voel, rondgevat om te kyk na die hoenders en kalkoene, die klein krimpvarkie het groot belangstelling gelok, en jy kan lieflik rondstap op die plaas. Ons was bevoorreg om 'n paar handgemaakte sepe en pragtige pottebakkersbakke te koop om saam huis toe te neem. Die hoogtepunt was beslis toe die groot teleskoop uitgehaal is net so na 20:30 die aand - ons was baie gelukkig om die hemelruim van baie nader te aanskou, baie dankie vir al julle moeite. Stofkraal sit 'n hele entjie van die dorp af, so maak seker jy het alles wat jy nodig het, die grondpad is in 'n redelike goeie toestand. Beveel Stofkraal beslis aan vir almal wat 'n rustige, veilige wegbreek nodig het.

Jarku B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarku B

Vriendelike, gasvrye Karoo. Stil, veilig en netjies.

Baie goeie diens en vriendelikheid, definitief 'n moet vir enige iemand wat weg wil kom van die geraas en bedrywigheid van die dorp. Sal beslis weer daar oorslaap.

Anel V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Ons het heerlik gebly en die eienaars is ongelooflik gaaf. Ons vertrou en bid vir goeie reën in julle area.

Schalk V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V
Gesin met klein kinders

Perfek.

Perfekte plek vir sterrekyk.

Riekie W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie W
Enkelreisiger

Ideale plek om die rustigheid en grootsheid van die Karoo te beleef, in die gasvryheid van Martin en Marieta.

Martin en Marieta se gasvryheid, gekombineer met die rustigheid en absolute veiligheid van Stofkraal, maak dit 'n ideale wegbreekplek. Dit was 'n voorreg om in veiligheid (saam met die skaaphond Rex) op die plaas te kon rondloop. Die Karoo-sterrehemel is absoluut onbeskryflik en iets wat elkeen moet beleef. 'n Spesiale hoogtepunt was om van die planete deur Martin se teleskoop te kon sien. Ek kan Stofkraal beslis aanbeveel vir gesinne, paartjies of enkelreisigers.

John F - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike en gasvrye eienaars wat geen moeite ontsien om na hul gaste om te sien nie.

'n Heerlike plek om net af te skakel en die natuur in te drink. Ons het selfs 'n hoenderhaan gehad wat ons op ons staptog vergesel het (blykbaar die eerste keer volgens ons gasheer). Alles was skoon en netjies en die sterrekyk 'n bonus.

Stofkraal Gasteplaas's terugvoer

Dankie dat julle die hoenderhaan 'n naam gegee het. Van nou af heet hy Wally!

Stofkraal Gasteplaas
Marilise B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilise B
Saam met vriende

Fantastic stay on a farm with very welcoming hosts.

Martin was fantastic, my kids loved interacting with the farm animals.

Louis V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Karoo-hartland!

Baie mooi skoon en netjies. Heerlike warm water. Baie gasvry. Koolstoof die beste!

Elfrieda E - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrieda E
Saam met vriende

Na aan die aarde heerlik!

As jy lief is vir die natuur en net rustig wil raak en stilte soek is dit die plek om te gaan! Martin en sy vrou is dierbare mense en gaan regtig uit hulp pad om jou verblyf aangenaam te maak. Sterrekyk en nuwe dinge leer was vir my ongelooflik lekker op Stofkraal.

Burgert V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burgert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en 'n Karooplaas waar jy kan ontspan.

Die grondpad soontoe was in 'n goeie toestand hier en daar bietjie hoppelrig maar kan maklik met 'n gewone motor gery word. Die plaas bied baie stap of fietsry geleentheid en is net rustig want dis hoekom mens daarna toe gaan.

Nita G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita G
Gesin met klein kinders

Die verblyf was netjies en skoon met al die basiese geriewe as jy wil wegbreek na iets kleiner.

Ons is vriendelik ontvang deur Martin, die eienaar. Rex, die skaaphond en die hasiehok het my kinders baie pret verskaf, ons kon met ons eie bergfietse die plaas verken en Martin het ook vir ons op 'n kort 4X4-roete geneem met sy bakkie. Pragtige sonsondergange was iets om na uit te sien. Kan dit vir seker aanbeveel. Onthou net om jou wiele af te blaas vir die erg uitgetrapte grondpad. Banddruk moet verlaag word tot so 1.7 bar by die garage op Sutherland, waar jy dit weer kan oppomp na die tyd.

Annerie L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerie L
Saam met vriende

Rustig, afgeleë, stil.

Die eienaar is baie vriendelik. Plaas is rustig en lekker om te voet te verken. Daar is baie lekker braaiplek en die kamers het genoeg komberse om die koue te keer. Geen selfoonotvangs wat perfek is as jy bietjie van die buitewêreld afgesny wil word. Sterrekyk was fantasties al was dit volmaan. Sal definitief weer gaan.

Wilmie L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilmie L
Gesin met tieners

Rustigheid wat geld nie kan koop.

Ons het heerlik gerus op Stofkraal. Martin het gesorg vir meer as genoeg warm beddegoed. Met pragtige berge en net stilte om ons, het ons heerlik gerus.

Christine M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M
Saam met vriende

Rustig.

Martin, die eienaar, was baie gasvry en het ons verblyf baie lekker gemaak. Hy't ook baie kennis van die sterre en het uit sy pad gegaan om vir ons die sterre te laat kyk en inligting te gee. Hy was altyd daar om te sien dat alles okay was. As jy stilte soek en rustig wil wees beveel ek Stofkraal aan. Dit was baie lekker. Dit het alles wat jy nodig het en is netjies. Baie dankie.

Jakes L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en avontuurlik.

Dit was baie lekker en die natuur en omgewing uitsonderlik. Die eienaar en sy vrou wonderlik.

Marika B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika B
Gesin met klein kinders

Jou huis weg van jou huis!

Martin en Marita se gasvryheid en hartlikheid het ons onmiddellik laat tuis voel. Rex (die hond) het ons kinders begroet met 'n stert wat wou afswaai, en my seun het langs hom aan die slaap geraak die aand. Ons het die volgende oggend 5:00 die voorreg gehad om sterre te kyk saam Martin, en dit was net een van die hoogtepunte van ons verblyf. Nadat ons wiel die vorige dag 30 km voor Sutherland gebars het, het 'n gawe buur van die omgewing seker gemaak ons kom veilig op Stofkraal aan, nadat hy ons gehelp het om die wiel te ruil. Martin van Stofkraal het sy spaarwiel vir ons geleen om die volgende oggend terug te ry Sutherland toe, waar ons dit net by die garage vir hom gelos het. Die mense laat mens weer begin glo in die goedheid van ander mense. Baie dankie Martin en Marita, die kinders kan nie wag om weer te kom nie.

Comin B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Comin B
Gesin met tieners

Asemrowend.

Ons sal graag daar wil wees as die area reën ontvang het. Die sterre, die stilte, gasvryheid. Net te veel om in woorde te beskryf. Ons sal beslis weer soon toe gaan.

Esmay V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmay V
Gesin met tieners

Rustig en ontspanne.

Netjies en goed toegerus. Ons het dit baie geniet en baie dankie aan Martin vir die sterre kyk!

Erika N - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika N
Gesin met klein kinders

Vir waarde wat geld nie kan koop nie - boek hier!

Met die mooiste uitsig oor die berge en vlaktes deur die dag, en die mees asemrowende uitsig van die hemelruim in die nag, is Stofkraal 'n plek waarna mens terug verlang van die oomblik wat jy wegry. Daar is 'n redelike lang grondpad na die plaas vanuit Sutherland, maar sodra mens 'n aand op die plaas deurgebring het sal oorslaap in die dorp nie weer 'n opsie wees nie. Die atmosfeer wat Martin en Maritha op hierdie plaas skep dwing mens om te ontspan en perspektief oor die lewe te kry. Ons was geweldig spyt om slegs een aand daar deur te bring en het reeds besluit om weer terug te gaan vir langer. Daar is soveel om hier te ervaar en in te neem, vir beide diegene wat rustigheid verlang of die avontuurlustiges wat na opwinding soek. Kinders het vryheid om in veiligheid soos regte plaaskinders te kan speel op die plaas, veral met Rex die skaaphond wat hulle heeltyd vergesel, en mens kan hier jouself in die natuur verloor en weer besef wat werklik waardevol is.

Lourette J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette J
Gesin met tieners

Stofkraal is heerlik stil en rustig met stapgeleenthede.

Die plaashuis was lekker ruim en goed toegerus en die Swanepoels baie vriendelik. Die pad vanuit Sutherland is in redelik goeie toestand, maar ons sal volgende keer eerder met 'n hoër voertuig ry as 'n sedan. Ons was gelukkig om 'n oewerkonyn te sien op die plaas. 'n Groot plus! Ons sal graag weer by Stofkraal bespreek.

Peet B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike sterrenag.

Die gasheer is baie vriendelik en alles was netjies en gereed vir ons. Yskas en geyser was spesiaal vroeg al aangeskakel vir ons gebruik. Die ingang na die plaashuis en plaas kan dalk beter en duideliker gemerk wees. Veral van die grootpad af is die bordjie bietjie klein. Andersins het ons lekker gebly en die wonderlikste sterreprag gesien in die aand.

Stofkraal Gasteplaas's terugvoer

Ek is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Met jul volgende kuier behoort ons nuwe bord in plek te wees.
Martin

Stofkraal Gasteplaas
Hanle Z - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanle Z
Gesin met tieners

Baie lekker en netjiese verblyf.

Stofkraal is lekker plaasverblyf. Ons wou nie in die dorp wees nie en die groot pluspunt is dat daar geen sein is nie.

Amlan M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amlan M
Gesin met klein kinders

Simply awesome. The host made us feel as home.

Very nice and planning to go back. Very lonely and private out of the city.

Terry O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terry O
Saam met vriende

Gasvry.

Ons het sonder 'n GPS gery en verdwaal, want daar is nie selfoonontvangs nie. Gelukkig het ons vriendelike mense op 'n plaas gekry wat vir Martin geskakel het en hy't baie mooi aan hulle die pad verduidelik. Ons het baie laat die aand by Stofkraal aangekom en tog was Martin steeds wakker en baie gasvry. Marita het ons die volgende dag bietjie rondgewys en ons is daar weg, na 'n heerlike nagrus. Stofkraal is regtig aan te beveel.

Robin B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin B

What a pleasant stay.

Thank you so much to Martin and his wife for making our stay such a pleasant one. We would definitely recommend Stofkraal if you are ever on that side of the world. Martin was even kind enough to show us some of the planets with his telescope, which made our stay even more memorable. Definitely 10/10 from us.

Nita G - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nita G
Gesin met klein kinders

Dit was 'n advontuur, goeie verblyf en hulpvaardige mense.

Dit was 'n baie lekker plaas om op te kuier, die geriewe vir die prys was goeie waarde vir geld. Die braaiplek was van groot waarde in die snerpende koue. Die hok met die hase, asook die skaaphond, Rex, het die kinders vir ure vermaak. Die hoogtepunt was toe Martin almal na sy huis toe genooi het om 20:00 die aand sterre te kyk. Dit was vir seker die moeite werd en ek sal dit hoogs aanbeveel. Die enigste negatiewe punt was dat die grondpad tot by die plaas vreeslik sleg uitgetrap was en jou soms dwing om teen 'n slakkepas te ry.

Lizelle D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle D
Gesin met tieners

Verblyf was ongelooflik lekker! Sterrekyk saam met die eienaar was ongelooflik. Sal beslis weer gaan kuier.

Verblyf was uit die boonste rakke. Plaas se rustigheid was goed vir die siel.

Connor T - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connor T
Saam met vriende

A great place to go with friends to get away, and stargaze.

Stofkraal is perfectly situated far out of Sutherland for the best view of the star-illuminated night sky, and has a great cheap backpackers which has great simple facilities that add to the atmosphere of the stay. Martin was very friendly and helpful.

Gerhard S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S
Gesin met klein kinders

Netjies en goed toegerus vir koue weer!

Martin, Marieta en Rex die skaaphond het ons baie welkom laat voel. Die Donkie-kothuis is goed toegerus vir die koue weer. Netjies en baie skoon. Was verras met 'n sterrekyksessie. Veilig vir hele gesin. 'n Heerlike plaaslewe ervaring.

Amanda H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met vriende

Wat 'n ondervinding! Lieflike 3 slaapkamerhuis met 'n houtstoof en baie lekker kuiers om die kombuistafel.

Ons 6 wil net dankie sê vir 'n wonderlike 2 dae op hierdie plaas. Ons het 'n baie netjiese gerieflike plaashuis gehad om in te bly met die lekkerste houtstoof om kuiers om die kombuistafel uniek te maak. Die eienaars is wonderlike mense en Martoin, baie dankie dat jy jou passie met ons gedeel het - dit was 'n wonderlike ondervinding.

Rodney G - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodney G
Gesin met klein kinders

Peaceful.

The farm as a guest farm is great. Owners are very friendly. Can hike and the dog will accompany you gladly, safe for children. Very good for a family as no TV and cell signal. Children can pet the animals. Accommodation is clean, they make sure you won't get cold at night.

Lourens S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens S
Saam met vriende

Uitstekende geriewe met baie gasvrye ontvangs.

Gastehuis is baie netjies en voldoen aan al die standaarde wat verwag word. Volledige geriewe en is toegerus met al die benodighede vir 'n lekker ontspannende wegbreek.

Ronelle D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle D
Enkelreisiger

Rustig en heerlik.

Ek het my verblyf hier terdeë geniet. Die gasvryheid terdeë geniet en die gasheer het sover gegaan om my te akkommodeer toe ek 'n fout gemaak het en een aand te min bespreek het. Ek het soveel dinge gesien wat ek nooit sal vergeet nie en ek stel Stofkraal voor vir enige besoeker.

Marina T - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspanne!

Ons het dit baie geniet om hier tuis te gaan in 'n rustige omgewing! Baie dankie aan Martin en Marieta vir julle vriendelikheid - julle het ons baie tuis laat voel! Rex die skaaphond - ons mis jou kuiertjie - en wandeling op die plaas!

Annarene V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annarene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n heerlike wegbreek van die stad se haas en geraas!

Stofkraal het ons 'n wonderlike alternatief gegee aan ons daaglikse gejaagery van stadslewe. Hier keer mens terug na die "basics" en sien die mooi rondom ons wat mens so maklik van vergeet. Martin was 'n wonderlike gasheer wat ons behoeftes vooruit kon raaksien, maar het ons gelos om ons eie ding te doen. Die kothuisie het als wat ons nodig gehad het en was mooi en netjies.

Nicki V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker.

Hierdie was ons eerste wegbreek naweek as gesin en dit was alles wat ons nodig gehad het. Martin en Marieke is super gasvry. Ek sal nie twyfel om weer te gaan nie. Waarde vir geld skoon netjies. Awesome!

Jako T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako T
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy buite die Sutherland dorp wil bly, gaan bederf jouself by Stofkraal.

Beste waarde vir geld, skoon, netjies, plaaslewe, warm water en meer. Gaan bederf jouself met geen selfoonsein. Vriendelike eienaars.

Elizma M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma M
Saam met vriende

We had a lovely stay. We loved the wood oven.

We had a very relaxing time and the unit was confortable with electric blankets and a wood oven which created a lovely atmosphere. We loved staying there.

Hantie L - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hantie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en baie spasie om die stilte te geniet.

Sien sterre.

was R200
Vanaf R180
per nag (plek vir 20)
was R200
Vanaf R180
per nag (plek vir 20)
was R200
Vanaf R180
per nag (plek vir 20)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stofkraal Plaas, Vanaf die R354, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVkZjJlOGUzLTM5YzUtNDhjOS1hNDQ0LWJjMjVkMTkzZjI1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R200, nou Vanaf R180  per nag (plek vir 20) 42 5 1 5 Farm Stofkraal Off the R354 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.146339214162 20.717695156097
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!