LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stok & Hoed | LekkeSlaap
+22

Stok & Hoed

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Stok & Hoed
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.5/5
Beverly K - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly K
Gesin met tieners

Heerlik gekuier in baie knus en goed toegerusde huis.

Huis goed geleë vir strand toe stap en na die winkel en restaurant. Boonste stoep dek met stoele en dagbed is n treffer. Die voëls baljaar by die voëlvoerder en suikerbekkies besoek die waterbottel gereeld. Lekker braaiplek. Die kombuis, eetvertrek en leefarea is op eerste vloer wat op en af dra van kos en eetgery na die braai-area noodsaak. WiFi is 'n aanwins vir werk wat so tussendeur moet gebeur. Wasmasjien, tuimeldroeër en skottelgoedwasser werk uitstekend, veral vir 'n besoek van 2 weke.

Stok & Hoed se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Beverly! Ja, die binne/buite verbinding tussen die leefarea/kombuis is maar 'n ewige probleem. My pa het die huis gekoop van die man wat die meeste houthuise in die Valley gebou het, so hier in die middel sewentigs. Synde van setlaaroorsprong, het hy en sy vrou seker nie eintlik in braai belanggestel nie. Sy naam was Ted Holmes, en hy het altyd 'n bouersbordjie opgesit waar hy gebou het: 'Another homestead by Ted Holmes'

Stok & Hoed
Mignon H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon H
Saam met vriende

Relaxing in comfort in beautiful, peaceful surroundings.

A lovely place to stay. Loved the rustic feel of the cabin-style house while enjoying all comforts and amenities. Loved the resident Knysna-Loerie that visited every morning.

Johan J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Pragtig weggesteek in die hart van die Tsitsikamma bosse en see.

Stok & Hoed is pragtig weggesteek in die hart van die Tsitsikamma bosse en see. Die verblyf is netjies skoon en huislik. Mens voel tuis die oomblik wat jy deur die deur stap. Welkome besoekers soos bosbokke en loeries verryk die ervaring onverwags. Ons sal aanhou terug gaan.

John B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
John B
Saam met vriende

Clean, spacious, not high-end fixtures, but more than adequate for a restful holiday.

Recommend and would happily return.

Marjorie V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V
Gesin met tieners

Eerste koffie saam met 'n rare Knysna Loerie, kilometers ongerepte strand en 'n braai vanaand in die bos, heerlik!

Dit was 'n heerlike naweek. Baie dankie, ons bespreek graag weer.

Kobus C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek vir die hele familie.

Ons het heerlik ontspan. Dis nie gereeld dat mens meer kry as waaroorvoor jy beplan het nie, maar die vakansienhuis was fantasties.

Dikson M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dikson M

Awesome.

Really enjoyed our stay at Stok & Hoed. Location is beautiful and refreshing.

Johan J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J
Gesin met tieners

Stok en hoed pas ons goed!

Alles was silwerskoon en smaakvol in eenvoud. Die stoep tussen die bome bied rare interaksie met loeries en ander geveerde besoekers. Ons het kosbare gesinsherinneringe kom maak wat 'n leeftyd sal hou.

Antoinette B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette B
Saam met vriende

Lekker gebly - toiletpapier te min en "single ply". Skottelgoedwasser tops. Koffie-koppies te min.

Pragtige plek. Korrespondensie met eienaar oor basiese reëls effe gebrekkig.

Adriaan R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan R
Gesin met tieners

Salig.

Sal graag braaiplek naby kombuis wou sien. Verder heerlik.

Stok & Hoed se terugvoer

Dankie vir jul kommentaar op LekkeSlaap. Ons sal julle graag weer hier wil sien! (met 'n paar verbeterings wat ons beslis gaan aanbring). Daai braaiplek-na-kombuis-afstand. Ek wens self dit was nader! Maar dis een van daai dinge wat mens nie kan verander nie - en wat mens daaraan herinner dat jy nie reeds in die hemel is nie, al voel dit so as jy sononder by die lagune sit, of vroegoggend in die bos loop.

Stok & Hoed
Chanel C - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel C
Saam met vriende

Lekker geleë vir mense wat die Otter gaan stap. Naby aan die winkel/restaurant en strand.

'n Lekker groot huis met baie slaap plek en 'n lekker buite boma. Goed geleë vir stappers, buiten die Otter is daar nog vele meer lekker stap roetes in die omgewing.

Jacolette D - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Jacolette D
Saam met vriende

Ons het baie lekker gekuier.

Die huis was in die algemeen skoon, maar hier en daar 'n spinnerak en sommige kaste was stowwerig. Die kombuis is klein, maar het genoeg toerusting (behalwe plastiek bakke) wat na ons ervaring nie die reël is in huur huise nie. Daar is lekker baie warm water. Die huis is koud in die winter, ons het ekstra verwarmers gevat wat die probleem opgelos het. Die deure op die 2e verdieping is nie baie veilig nie, maar misdaad in die area is skynbaar skaars.

Anita N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en gerieflik. Alles is daar wat nodig is en nog meer.

Baie lekker gebly met alles wat nodig is en nog meer. Dis n baie groot woning en erf , ek het ook n boot gehad so daar was meer as genoeg spasie om te parkeer ne die huis was ook baie ruim. Wat ek hou van die huis is dat dit n baie gemaklike vakansiehuis is en baie prakties is.

Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 St Georges Laan, Nature's Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1HQIA0VczrDdcgJMPEVEUdMroSN6teLvcRYemVLi6ciAF8uDkn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900  per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 106 St Georges Avenue Nature's Valley 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.982500133393 23.550605151073
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem