Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stokkiesdraai

Stokkiesdraai
Vanaf
Vanaf R725
per eenheid
Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

'n Terugbetaalbare sleutel- en breekskadedeposito moet voor die inklokdatum aan die eienaar betaal word.
Let daarop dat studentebesprekings nie aanvaar word nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Gaste met babas of jong kinders moet waterdigte matrasbeskermers saambring.
Geen beddegoed, handdoeke of linne mag uit die woonstel na die strand of feeste geneem word nie.
'n Uitklok-wasgoedfooi word gehef.
Let daarop dat dit 'n selfsorg-eenheid is. Gratis kragkoepons word voorsien, maar kos, verversings, vuurmaakhout en ekstra elektrisiteit is vir die gas se eie rekening.
'n Opwaslappie, vadoek, sponsie, skottelgoedseep en 2 toiletrolle word voorsien.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Fourie-weg, Innikol, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlnlK9WjT7eom7VdunM6nPPSIvTreOk4s4P5UTCSy47HCh36yJB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 4) 53 5 1 5 Louis Fourie Road Innikol, Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.134288024739 22.102764517197
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem