Stokkiesdraai
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, Innikol, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R725 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stokkiesdraai is 'n gerieflike woonstel op die grondverdieping van 'n veilige kompleks in Hartenbos. Dit is die ideale plek vir 'n somervakansie. Hartenbos bied verskeie Blouvlagstrande, 'n waterpark op die seefront, fantastiese ontspanningsgeriewe en die geleentheid vir walvis-, dolfyn- en robkyk.
Dié tweeslaapkamerwoonstel bied verblyf aan 4 gaste en is ideaal vir 'n gesinsvakansie by die see. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer word gedeel en het 'n instapstort.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en kookgerei. Die oopplan-leefarea het 'n wynverkoeler en lei na 'n patio met 'n braai-area. Daar is aangewese parkeerplek voor die woonstel en 'n tweede parkeerplek in die parkeerarea vir besoekers. Optieseveselinternet is beskikbaar.
Hartenbos is 'n baie gewilde vakansiebestemming waar gaste doendinge, soos swem, visvang, walviskyk, boot-, seil- en kanovaart, skubaduik, haaihokduik, 4x4-roetes, perdritte en voetslaanroetes in die Tuinroete-area kan geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by Stokkiesdraai sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ligging
- Louis Fourie-weg, Innikol, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Stokkiesdraai het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Louis Fourie-weg, Innikol, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom