LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stokkiesdraai Op Buffelsbaai | LekkeSlaap
+26

Stokkiesdraai Op Buffelsbaai

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Stokkiesdraai Op Buffelsbaai
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Heleen F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen F

Great naweek gehad sal dit definitief gou weer wil doen. Uitstekende blyplek.

Alles was beskikbaar, was nie nodig om te soek vir kragproppe of kombuisware nie. Kan dalk daaraan dink om 'n gewone losstaande houtbraai beskikbaar te maak.

Elmarie L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie L
Gesin met tieners

Stokkiesdraai was one of our best holidays. The place is absolutely fantastic. The view the house - everything perfect.

Stokkiesdraai is highly recommended and we would most definitely return.

Vaughne B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughne B
Saam met vriende

Clean rooms, friendly agents. The house had everything we needed and more. I would definitely recommend it to anyone. It is so peaceful and the tranquility is addictive!

Absolutely lovely!

Linda S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Fantastic views, very clean. Enjoyed every minute of our holiday.

Stokkiesdraai is everything you want to enjoy in a fantastic holiday. Well equipped, very neat and clean. The owner is extremely helpful and really cares about your comfort.

Christine B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Gesin met klein kinders

Stunning plek.

Sal enige tyd aanbeveel vir ander. Huis baie netjies met alles wat jy nodig het en meer. Uitsig oor die see is uit die boeke.

Mignus S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mignus S
Saam met vriende

Rustig.

Baie lekker, skoon huis, uiters skoon en goed toegerus. Alles is daar. Net reg vir 2 gesinne. Slaapkamers links en regs van leef-/kombuisarea wat lekker privaatheid gee. 2 goed weerhou hom van 5 sterre in my opinie. Daar is geen buitebraai voor op die dek nie. Ek dink dit moet vermeld word in die advertensie. Daar is wel 'n gasbraai. Ons almal weet tog dat gas die persoon by die braai is. Die ander pla my nie regtig nie, maar ek dink die stewige skoonmaakfooi kan ander mense pla. Ek dink sluit dit liewer in.

Marthe M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe M
Saam met vriende

Dit was absoluut fantasties!

Ons was 7 grootmense wat in Stokkiesdraai tuisgegaan het. Dit was so wonderlik om een met die see te wees heeltyd. Wat 'n pragtige plek en so goed uiteen gesit. Daar was oor as genoeg spasie en almal het hul privaatheid gehad. Daar is alles wat mens benodig vir 'n wonderlike vakansie. Sal julle definitief aanbeveel.

Anneke F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anneke F
Saam met vriende

Baie lekker huis en ligging. Skoon.

Een probleem was die groot skoonmaak prys. Sluit dit by prys van huis en nie as 'n ekstra. Dit het ons onkant gevang en met die intrap was ek baie kwaad. Lekker huis, lekker naweek, lekker dorp.

Elmien D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien D
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi!

Wat 'n lieflike huis! Met 'n uitsig wat jy nie sommer kan vergeet nie. Goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Ons sal vir seker weer daar bly!

Anél Q - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anél Q
Gesin met tieners

Perfectly located, with uninterrupted views of the sea.

Beautiful house - two bathrooms and 4 beds, separated by the elegantly decorated living space. This makes it ideal for 2 families or larger family gatherings. Would highly recommend a stay at Stokkiesdraai Op Buffelsfontein!

Elfriede D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede D

Een van die lekkerste huise in Buffelsbaai!

Goed geleë, goed toegerus, lekker groot binne, alles gerieflik. Baie dankie!

Harm M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harm M

'n Uitstekende vakansiehuis naby die strand.

Fantastiese plek met pragtige uitsig, 'n gemaklike huis, ruim en goeie beddens. Ruim buiteterras. Goed toegeruste kombuis en braai.

Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramastraat 2, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfyd045mAZCw6GitLIJKJ4weZgBRF6cmtFfqjDh5ENGeoHm8rGh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 2 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.084549621965 22.968807279693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!