LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stokkiesdraai Op Buffelsbaai | LekkeSlaap
+26

Stokkiesdraai Op Buffelsbaai

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramastraat 2, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stokkiesdraai Op Buffelsbaai is in die klein kusdorpie, Buffelsbaai, geleë. Dit is net 20 km van Knysna af.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die 2 hoofslaapkamers se badkamers het 'n bad en 'n stort. Die spaarkamers het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste nodig het vir selfsorg soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n ontbythoekie. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 180°-uitsigte oor die strand. Gaste het ook toegang tot gasbraaigeriewe.

Die huis is net 500 m van Buffelsbaai se strand af en 5 km van Brenton Strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Stokkiesdraai Op Buffelsbaai sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Stokkiesdraai Op Buffelsbaai
Netheid
5.0/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Panoramastraat 2, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stokkiesdraai Op Buffelsbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Panoramastraat 2, Buffelsbaai, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfyd045mAZCw6GitLIJKJ4weZgBRF6cmtFfqjDh5ENGeoHm8rGh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 950  per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 2 Panorama Street Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.084549621965 22.968807279693
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!