LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stolile Village 9 | LekkeSlaap
+24

Stolile Village 9

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Stolile Village 9 is 'n bekoorlike kothuis in 'n veilige vakansieoord in Hibberdene, 'n kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Hibiskuskus. Dié gewilde vakansiebestemming lê teen die Umzimai-riviermond en spog met verskeie swemstrande, 'n lieflike strandmeer en natuurlike besienswaardighede.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, waarvan 1 slaapkamer 'n ekstra skakelkamer het waar kinders kan slaap. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die skakelkamer het 2 slaapbanke. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 1 badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en basiese kookgerei asook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die eenheid het 'n privaat braai area. Daar is ook 'n swembad in die kompleks.

Doendinge sluit swem, duik, snorkel, skubaduik, visvang, gholf, voëlkyk, rolbal en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Stolile Village 9 sluit in:

Dubbelbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Stolile Village 9
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stolile Village 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Capri-singel, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuNOUeMo4xvKSZbExTS89WUgHCneuhBU5uxfFIYLVnOoX4YIi3Y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Capri Crescent Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -30.577384456016 30.563985605925
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!