Stompneus Slot 9
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneusstraat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 750 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stompneus Slot 9 is 'n selfsorghuis in die kusdorp Struisbaai. Dié vakansiehuis is naby die strand en verskeie gewilde visvangplekke geleë.
Die gemeubileerde huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort.
Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, en 'n wasmasjien in. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke om op te ontspan en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, sodat gaste hul eie slimkaart, kabels en dekodeerder kan saambring.
Daar is 'n braai-area buite, maar gaste moet hul eie braairoosters saambring. Parkeerplek is vir 1 of 2 voeruite op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Stompneus Slot 9 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 120
Jaar gelys 5
Ligging
- Stompneusstraat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Stompneus Slot 9 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Struisbaai Agulhas Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stompneusstraat 9, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom