Stona Self-catering

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stona Self-catering bied verblyf in ’n tweeslaapkamer-vakansiehuis in Margate wat ideaal is vir 'n gesinskuier. Die perseel is 5 minute se ry vanaf Margate Strand.

Dié huis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed, ’n enkelbed en ’n matras slegs vir ’n kind. Dié kamer het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet langsaan. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en daar is ’n enkelbed in die leefarea. Die huis het ’n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met ’n oond en stoof, mikrogolfoond, TV en ’n etenstafel met stoele toegerus.

Daar is ook 'n onderdakbraai-area, 'n gasbraai op versoek, lugversorging en veilige parkeerplek agter 'n skuifhek. Die perseel het ekstra watervoorsiening indien die water afgaan met 'n JoJo-tenk. Die area is beveilig met 24 uur-sekuriteit.

Margate bied ’n opwindende naglewe en strande. Daar is ook kunswinkels, ’n gholfbaan, staproetes, kanovaart, bootvaart, voëlkyk, duik en piekniek- en braai-areas.

Slaapplek

'n Bespreking by Stona Self-catering sluit in:

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 1 - Huisves 3 volwassenes en 1 kind
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stona Self-catering gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za