Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Cottage

B&B
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan, Erfdeel 6, Winford A.H., Eikenhof, Johannesburg, 1872, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stone Cottage is op 'n kleinhoewe sowat 20 minute suid van Johannesburg se middestad.

Dié alleenstaande-eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen 'n koningingrootte-bed het. Die 1 slaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander het 'n aparte, maar privaat badkamer.

Daar is 'n ruim, oopplan-leefarea en -eetarea met sitplek en 'n TV met DStv. Dit is ideaal vir gesinne, kollegas of vriende wat verblyf deel.

Daar is 'n groot veranda, 'n swembad en heelwat spasie.

Die verblyf is 10 minute se ry van 'n wêreldklas gholfbaan af en is naby kulturele besienswaardighede, 'n kasino en winkelsentrums.

Daar is perde, honde en 'n melkkoei met die naam Dixie op die eiendom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Howardlaan, Erfdeel 6, Winford A.H., Eikenhof, Johannesburg, 1872, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howardlaan, Erfdeel 6, Winford A.H., Eikenhof, Johannesburg, 1872, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXaOI4IZMuPHUh7cngPHqhiBfuayHdcoEOyWrRy57m7kyehmafO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense Howard Avenue, Plot 6, Winford A.H. Eikenhof 1872 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.3415839 28.004702
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem