Suidelike Drakensberge Akkommodasie by Stone Cottage | LekkeSlaap
+37
+37

Stone Cottage

  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstreams, Bushmans Neck-weg D2 , Onderberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stone Cottage bied selfsorgverblyf op 'n plaas aan die voet van die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dit is aan die oewer van die Ngwangwane-rivier naby Lesotho se grens.

Stone Cottage is 'n eenslaapkamer-eenheid. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea en die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, gasstoof, ketel, broodrooster en kookgerei. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv en parkeerplek op die perseel in.

Doendinge op die plaas sluit swem, perdry, bergfiestry, kunsvlieghengel, tennis, voëlkyk en voetslaan in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Stone Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Silverstreams, Bushmans Neck-weg D2 , Onderberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stone Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverstreams, Bushmans Neck-weg D2 , Onderberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjODE4ZmZiLWJhYTItNDdhZS05OTg3LWYxNzI5ODU1MGNkMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Silverstreams D2 Bushmans Neck Road 3257 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.84591 29.214006
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za