Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone Haven at Nieu Bethesda

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 24 resensies vir Stone Haven at Nieu Bethesda
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hein N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very enjoyable couple of nights at Stone Haven in Nieu Bethesda!

Although it was very small, we had all the amenities that we really needed. Centrally located in the middle of the village. Vehicle locked behind gates. Walking distance to everything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quaint cottage with everything you need for an overnight stay.

The host is friendly, and the cottage is within walking distance to the nearby restaurants. It is a very sweet little spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwen D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwen D
Gesin met klein kinders

Fabulous place.

Romeo was a superstar. We got load shedding schedules and restaurant guides, and he sells the most awesome leather goods. The house was perfect, clean, and comfortable. With all the things you need. We loved our stay there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier.

Vriendelik verwelkom. Plekkie is soos beskryf voor die bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B
Saam met vriende

Afgesonder en besonders.

Dankie vir die lekker elektriese komberse en goed toegeruste kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Filia J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filia J
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Alles was so netjies. Dit was werklik heerlik om weg te breek. Romeo was vriendelik en het ons die heeltyd op hoogte gehou, o.a. alternatiewe paaie en beurtkrag. Perfekte ligging!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy S

Stunning accommodation in a beautiful town.

We loved staying at Stone Haven. Romeo really looked after us and made us feel very welcome. The house is very quaint and well-appointed. Our only regret is that we only stayed for one night en route to Jhb. The next visit will most certainly be longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Gerieflik, mooi en goed versorg.

Baie mooi huisie. Goed versorg, wonderlike diens. Pragtige dorpie so dis 'n lekker ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Naomi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een aand oorgeslaap. Het voldoen aan verwagtinge.

Kombuis en badkamer baie klein. Veral badkamer. Stort is besonders klein maar is voldoende vir ‘n kort oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deidre U - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

We enjoyed our stay. We were looked after very well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anthony D
Saam met eggenoot / lewensmaat

For an overnight stay, perfectly adequate.

A delightful cottage, though very small; really only suitable for a single traveller, but my partner and I coped. Our stay was not helped by load-shedding on a very cold night. Possibly a small gas heater could be supplied for such a situation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig en goeie ligging.

Romeo het ons vriendelik ontvang. Goeie linne. Elektiese kombers was 'n wenner. Die kothuis is baie beknop. Min spasie tussen bed en muur, jy trap die gordyn vas. 'n Blinder sal beter wees. Badkamer is beknop. Nog 'n spieël in die kamer asb. Daar is net 'n klein spieël bo die toilet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tabu V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tabu V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romeo is 'n ster.

Lekker gebly. Romeo was 'n goeie gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen M

Welcomed with a friendly smile and given info about places in town.

The main bed was very comfortable. Could not find any matches.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Good day Helen,

Thank you very much for taking the time to give us a review. I am glad you loved our comfortable beds. Romeo is always there to assist should you not find anything or need anything in particular. Hope to see you again soon.

Stone Haven at Nieu Bethesda
Karen M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Pragtig, skoon en netjies.

Die huis se vertrekke is lekker groot en die kothuis is kostelik. Alles was mooi netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Ons is so bly julle het die tydjie by ons geniet, kom kuier gerus weer. In die winter is dit sneeu tyd by ons, en die kaggel in die tweede slaapkamer maak die plek lekker warm. Groette tot volgende keer

Stone Haven at Nieu Bethesda
Carl B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B
Gesin met tieners

Ruim en gasvry.

Baie spasie. Behoort langer te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Goeiedag Carl

Baie dankie vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg. Julle kan sommer gou-gou weer kom kuier. Daar is baie gebeure beplan vir die jaar in Nieu Bethesda soos bv. ons heel eerste Chilli Festival einde Maart.

Stone Haven at Nieu Bethesda
Juanita B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Gerieflike lekker verblyf.

Die huis was ruim en baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jandré W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jandré W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon. Vriendelike ontvangs. Lekker bed.

Daar is twee aparte eenhede wat verhuur word op die perseel. Wees gewaarsku, die eenheid met slaapplek vir 2 is báie klein met min beweegruimte, veral in die badkamer. Jammer om te sê, maar ons het gevoel dat ons nie waarde vir ons geld gekry het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geoffrey A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geoffrey A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Once we found Stone Haven (there is no number to be seen from the street), we enjoyed being there, with plenty of space available.

Nieu-Bethesda is larger than what one might imagine and is a really beautiful little village. It's a great stop over, with several places of interest very close to Stone Haven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Good day Geoffrey
Thank you for the review. Since your stay, we have received our signage and it's up on our gate to welcome all new arrivals.
Glad you enjoyed your stay!
Regards
Stone Haven

Stone Haven at Nieu Bethesda
Kallie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie K
Gesin met tieners

Baie netjies.

Goed geleë en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Wat n voorreg om die Kriel familie te kon huisves.
Baie dankie vir Jul terugvoering ons waardeer dit opreg.

Stone Haven at Nieu Bethesda
William H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Gesin met klein kinders

Stone Haven weerpieël die karakter van die dorp.

Die blyplek is uitsonderlik netjies. Die ontvangs was hartlik en ons het welkom gevoel. Al wat ek sou voorstel is dat daar 'n bord of iets opgesit word wat die plek identifiseer. Aangesien die sein swak is daar het Google Maps nie gehelp nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Goeiedag William
Baie dankie vir die terugvoering. Ons het ons naambord gekry en dit is op, so nou kan julle ons makliker raak sien wanneer julle weer kom kuier.
Ons is bly julle het jul tydjie by ons geniet
Groette
Stone Haven

Stone Haven at Nieu Bethesda
Danielle P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend en aangenaam.

Wat 'n lieflike klein pophuisie. Ons het so lekker gebly en geslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Vreeslik dankie vir die terugvoering Danielle.
Is bly julle het dit by ons geniet, hoop om jul weer te sien.

Stone Haven at Nieu Bethesda
Alet D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alet D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlik anderse ervaring in 'n unieke plek!

Klein, maar pragtige kothuis. Ons gasheer en -vrou, Dale en Marianka, is entoesiasties en vol planne. Ons het hul spontaniteit baie geniet en hul behulpsaamheid baie waardeer. Hopelik sien ons hulle sommer gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Petro J
Saam met vriende

Plekkie pragtig en gesellig vir een of twee reisigers.

'n Pragtige plekkie en baie modern en netjies en skoon. Gasvrou drae belange van gaste op hart en is beskikbaar 24/7. Dankie verblyf was fantasties. Dorpie het 'n positiewe energie wat jou weer en weer sal terug roep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone Haven at Nieu Bethesda se terugvoer

Petro,

Baie dankie vir die resensie.

Ons is bly julle het die tydjie by ons geniet. Nieu Bethesda is n dorpie enig in sy soort.
Hoop julle kom weer vir ons kuier

Groette,
Stone Haven

Stone Haven at Nieu Bethesda
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R825
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Hudson- en Murraystraat, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd1575fa5f6ceb99ae7591e221d6fd0769fd504b5d7834058964e53423e71255fca39bd42624f246b5939f6bd95595dad73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Corner of Hudson and Murray Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.866125727446 24.555452677246
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem