LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stone House Bed and Breakfast or Self-catering Farm Stay | LekkeSlaap
+25

Stone House Bed and Breakfast or Self-catering Farm Stay

1 resensie
Gastehuis
Rosewood-kamer
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
Beskrywing

Die kamer is gerieflik ingerig vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n waaier en 'n gasverwarmer. Tee- en koffiemaakgeriewe, beskuit en warmsjokolade word voorsien. Die kamer deel die gebruik van 'n badkamer en daar is 'n gasgeiser vir warm water. 'n Skoonmaakdiens is op versoek beskikbaar. WiFi is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg Ontbyt moet voor aankoms bespreek word.

Belasting en Ekstras

Skoonmaakdienste is beskikbaar op versoek teen ’n ekstra koste. Die eienaar woon op die perseel langsaan saam met hul troeteldiere. Ander troeteldiere word dus nie toegelaat nie. Gaste het 'n privaat ingang en parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar. Let wel dat daar nie selfoonopvangs, internet of TV in die kothuis is nie, aangesien dit in die berge is. Gratis WiFi is beskikbaar, maar is beperk tot die voorste deel van die plaas.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 520
per nag (vir 4 persone)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect Farm, Vanaf die R58, Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI8RwjYAhBFn2bT5XjKh8m1SpSRPadcdhnWCLXAnHcxaGz5ONS9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 520  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 5 Prospect Farm Off the R58 9786 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.064649233988 27.667851717229
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!