Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone House Farm Stay

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Dassie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Stone House Farm Stay
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Gerhard T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, vredevol, gemaklik.

Ons het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker gewees.

Lekker stil op die plaas. Geen selfoon of radio opvangs nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone House Farm Stay se terugvoer

Hi Charl

Thank you very much for the review! We really hope to see you back again!

Kind regards
Dassie

Stone House Farm Stay
Johan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Gesin met klein kinders

Oppad af na die Oos-kaap.

Plek is rustig en op die plaas. Alles wat jy sal benodig om oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone House Farm Stay se terugvoer

Hi Johan

Baie dankie vir jou review, ons hoop om julle weer hier te sien! Bly veilig en voorspoed!

Groete
Dassie

Stone House Farm Stay
Antonie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie V

'n Droom wat waar geword het.

Ek wou nog altyd in 'n outentieke kliphuis in Barkley-Oos gebly het. Die Stone House voldoen aan al die verwagtinge en selfs meer. Baie spesiale detail binne. Pragtig geleë in sekerlik een van die mooiste valleie in SA.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stone House Farm Stay se terugvoer

Beste Antonie,
Dit was 'n groot plesier om sulke wonderlike gaste by ons te he. Baie dankie vir die fantastiese resensie. Ons is so bly ons kon vir julle soveel beteken en dankie dat julle ons plekkie so waardeer het. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Dassie

Stone House Farm Stay
Lenie G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie G
Saam met vriende

Boeregasvryheid en prentjie mooi.

Dassie is die perfekte gasvrou en het ons bederf met regte egte kos. Die kamers was knus en lieflik met klein luukshede. Perfek vir 'n moeë lyf op die motorfietse. Ons het ons verkyk aan die mak skape en plaas geluide. Ek beveel dit aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-plaas, Langs die R58, 15 km vanaf Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de9ed7ce4c42b7fd2bc1469c19bf74aa741651391021ec41da691c5e7a0a6d53a67a15f0524a6a3783d20dc48ecf041336b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Prospect Farm Off the R58 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.064653829071 27.667843670602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem