Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stone House Farm Stay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eienaar langsaan woon op die perseel saam met hul troeteldiere. Ander troeteldiere word dus nie toegelaat nie.

Gaste het 'n privaat ingang en parkeerplek is voor die kothuis beskikbaar.

Die kothuis is in die berge geleë en daar is nie selfsoonsein of 'n TV in die kothuis is nie.

Gratis WiFi is beskikbaar, maar is beperk tot die voorste deel van die tuin.

Geen troeteldiere word toegelaat nie, aangesien daar 3 groot honde aan die voorkant van die hoofhuis is.

Wat om saam te bring: ekstra warm baadjies, mussies, handskoene, mediese voorraad indien 1 van die passe toe sneeu en gaste vasgekeer is vir 'n dag of 2, 'n wil vir avontuur en 'n sin vir humor; hierdie is 'n plaas met al die gewone aktiwiteite.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Prospect-plaas, Langs die R58, 15 km vanaf Barkly-Oos, 9786, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7de9ed7ce4c42b7fd2bc1469c19bf74aa741651391021ec41da691c5e7a0a6d53a67a15f0524a6a3783d20dc48ecf041336b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 Prospect Farm Off the R58 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.064653829071 27.667843670602
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem