LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stone Tree House | LekkeSlaap
+23

Stone Tree House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stone Tree-weg 5, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Stone Tree House is 'n lieflike, moderne selfsorghuis in 'n veilige, gesogte buurt naby Blouberg se strand. Die huis is naby Melkbosstrand, koffiewinkels langs die strand, supermarkte, gimnasiums, 'n privaat wildreservaat en kindervriendelike parke.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis beskik oor alle nodige toebehore en 'n opwas-area met 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n groot etenstafel met stoele en bankies. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en daar is onbeperkte WiFi in die huis.

Buite is daar 'n groot tuin en stoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is beskikbaar in 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheer.

Slaapplek

’n Bespreking by Stone Tree House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Stone Tree-weg 5, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 100
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stone Tree-weg 5, Sunningdale, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWXsZxfQGKHSBFjfpnBmsXLJSAuMHGSQY76q3yupD0Kygiq99pr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 100  per nag (plek vir 8) 5 Stone Tree Road Sunningdale 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.791131838144 18.482844829559
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!