Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonecutters Lodge

Lodge
Cobbles-ateljees
Vanaf
Vanaf R2 637
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenhede is ideaal vir paartjies. Ruim en pragtig gemeubileerde hoofslaapkamer met en suite-stortkamer. DStv kanale (M-Net, flieks, al die sport-kanale) en 'n LED-TV. Luukse suite met ondervloer- en onderteelverhitting. Lei na groot, houtdek met Jetmaster-braaigeriewe en 'n wonderskone uitsig oor die perseel. Die selfsorgeriewe is goed toegerus. Kinders onder 12 jaar word nie in The Cobbles gastehuis geakkommodeer nie. Rook is verbode in die kamers, maar gaste is welkom om op die dek te rook.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Internet koppeling
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stone Cottage - gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R3 393
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie luukse semi-losstaande huis het 1 slaapkamer. Die eenheid bied 'n privaat ligging teen 'n helling met besonderse uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en daar is slaapgeriewe vir 2 kinders in die leefarea met 'n tweede badkamer. Daar is 'n oopplan-kombuis-/eetarea. Die eenheid bied DStv, 'n kaggel en 2 patios met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Trout House - gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R5 769
per eenheid
  • Plek vir 7 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Goed ingerigte, dubbelverdiepingsteenhuis met 'n uitsig oor 2 damme. Die 3 slaapkamers het en suite-stortkamers en bied slaapplek vir 7 gaste. Die slaapkamers op die grondvloer het en suite-stortkamers en die slaapkamer op die boonste vloer het 'n badkamer. Die uitstekende oopplan-kombuis het graniettoonbanke, 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond en dit lei na 'n knus sit-/eetkamer-area met 'n Jetmaster-braai. DStv (sekere kanale) is beskikbaar en die huis word volledig skoongemaak.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
  • Ondervloerse verhitting
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Vuurmaakhout is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 637
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaafa1b9601e65d6a9f6ee3885078f42efc1bca5613ec694ec6ff9d7e479fd9b04c4179354f070966cec906ee584d30470f2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 637 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Zwagershoek Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.218974519825 30.314353384147