Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonecutters Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Stonecutters Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Michelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S
Gesin met tieners

Lieflike lodge met goeie visvang veral in die rivier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manie N

Die Lodge is waarde vir geld, maar nie privaat genoeg vir 'n paartjie nie.

Die akkomodasie is te na op mekaar. Die eenheid deel 'n muur met die bure en die bure se stoep is net langs ons eenheid gewees. Die ander eenhede is ook te naby. Ek gee wel vier sterre vir die plek weens ander faktore. Hierdie lodge sal ek glad nie aanbeveel vir paartjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annke Y - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annke Y
Enkelreisiger

'n Rustige naweek in 'n mooi omgewing.

Die personeel was vriendelik en die eenheid netjies, skoon en goed toegerus. My aandete, afgelewer in 'n mandjie, was 'n ware bederf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Ons is baie bly dat jy jou tydjie by ons geniet het Annke. Kom kuier weer gerus. Vriendelike Groete. Lesley

Stonecutters Lodge
Loraine S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy net lekker wil ontspan en die natuur om jou inneem, is hierdie net die regte plekkie om uit te rus!

Stonecutters se personeel laat jou op jou gemak voel en hulle is altyd vriendelik en bereid om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Loraine, ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Die span by Stonecutters

Stonecutters Lodge
Letsie C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Letsie C
Gesin met tieners

Die verwagting versus koste was baie terleurstellend!

Die prys was baie hoog - ek het 'n ruim huis verwag. Die huisie was klein met baie ou verwaarloosde dekor, gordyne ens. Matte was oud en vuil. Verwag nie meer matte in huise met hoe mense omset nie! Die huis was baie na aan die hoofpad en treinspoor en baie lawaaierig. Die ontvangs/ onthaalkamer bied geen ekstra soos 'n speletjie of iets nie. Stonecutters is vir die prys wat hulle vra totaal overrated - as die prys met 2 derdes gesny word sal dit met verwagting tred hou! Ons voel ons het hopeloos te veel betaal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gilbert H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kom beslis weer, skoon en netjies!

Wow! Die kos was fantaties, al het ons self braai gemaak, en piekniekontbyt gehad, alles was uit die boonste rakke en met liefde voorberei!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erica A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica A
Enkelreisiger

Attention to detail, impressive.

Excellent, thoughtful touches in the rooms. Brilliant service. Wonderful stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Thanks for a great review Erica, it was a pleasure hosting you at Stonecutters.

Stonecutters Lodge
Anna A - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and very hospitable. Great food. Well kept grounds.

Lodge was quiet and thus we got upgraded to a more luxurious suite at no additional charge. Delicious food. Grounds around the dams and river is extremely well kept which makes for easier fly fishing. I will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en baie gasvry. Lekker kos. Goed versorgde terrein.

Die lodge was stil en daarom is ons opgegradeer na 'n luukser suite sonder ekstra koste. Heerlike kos. Die grond rondom die damme en die rivier is baie goed onderhou, wat die kunsvlieghengel makliker maak. Ek sal beslis teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

We look forward to seeing you again, always a pleasure to host appreciative guests
Regards,
Lesley

Stonecutters Lodge
Albie M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

My spouse and myself had an excellent week end away at Stonecutters Nature Lodge.

Stonecutters Nature Lodge was all that we expected it to be. Nice, secure breakaway close enough to Dullstroom and Lydenburg for all your needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Good day Albie,

So glad you enjoyed your break-away at Stonecutters, Albie. Hope to see you again soon.

Regards,
Lesley and Margi

Stonecutters Lodge
William A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie mooi plek, waar ons baie kon ontspan.

Baie mooi bestemming, redelik naby Johannesburg (3 ure) met genoeg om te doen vir 'n paar dae.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Ons is so bly julle het ons pragtige plek geniet !
Vriende Groete
Lesley

Stonecutters Lodge
Liana V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker naweek wegbreek as jy rustigheid soek.

Vandat ons daar aangekom het, is ons soos konings behandel deur Lesley en Margie. Niks was te veel moeite nie. Kos was baie lekker, kamers gerieflik en baie skoon. Die personeel is baie vriendelik. Sal dit definitief aanbeveel vir 'n rustig wegbreek. Alles was perfek. Weereens dankie, Lesley en Margie, vir die lekker naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esna D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esna D
Gesin met klein kinders

Gasvryheid van begin tot einde, niks was te veel moeite nie!

Gasvryheid van begin tot einde, niks was te veel moeite nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Baie, baie dankie ons is bly dat julle Stonecutters so geniet het.

Stonecutters Lodge
Pieter S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter S
Gesin met tieners

Gerieflik.

Aandetes in restaurant is baie lekker, personeel vriendelik en behulpsaam. Wel 'n tekort aan warm water gehad in die badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Ons is wel a ideale plek vir families lekker te kuier!
Vriendelike groete,
Lesley

Stonecutters Lodge
Pieter V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was soos konings behandel.

Baie vriendelike staf, bereid om vir jou 'n ekstra myl te hardloop. Ons was regtig op die hande gedra, en het soos konings gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, ons is baie bly dat ons moeite gewaardeer is!
Groete van die span hier op Stonecutters, ons hoop om julle weer to sien

Stonecutters Lodge
Fanie G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig awesome.

Lekker, netjies, mooi en vriendelike diens! Dankie dat julle so baie moeite gedoen het met ons piekniek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christelle M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Van aankoms totdat ons Sondag gery het was die verblyf en diens ongelooflik gewees. Hoogs aan te beveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Verblyf was fantasties! Baie dankie!

Sal Stonecutters Lodge definitief aanbeveel vir 'n heerlike kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riane K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Riane K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goeie kliëntediens.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana M
Gesin met tieners

Rustige, landelike wegbreek.

Ruim, netjiese verblyf in 'n baie rustige omgewing. Die kothuis vir 4 is goed toegerus en bied alles wat jy nodig het. Braai en kaggelhout is volop en die bestuurder was byderhand vir enige krisis en het ons werklik tuis laat voel. Die damme is egter teleurstellend sonder enige vis. Die staproete langs die rivier is lekker oop en bied 'n rustige wandeling in 'n veilige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linell E - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Linell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Regtig baie mooi, lekker en rustig, goed ingerig en vriendelike personeel. Als gehad wat ons kon nodig kry. Sondagoggend is ons bederf met heerlike varsgebakte "muffins". Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra T - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie baie lekker. Die karre en trein kan soms bietjie pla.

Sal verblyf beslis aanbeveel, maar kan ongelukkig niks sê i.v.m. met etes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelis V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Cornelis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar nie waarde vir geld nie.

Teen meer as R1000 per nag wil mens graag iets meer hê as iets wat lyk na 'n dubbel-motorhuise wat omskep is in verblyf: Twee enkelbeddens teen mekaar is nie wittebrood-koninggrootte-bed nie, en die plekkie het ook nie 'n bad in nie. Die personeel het een oggend vergeet om vars handdoeke te bring. Die GPS-koördinate is totaal verkeerd en bring mens êrens uit op 'n baie swak plantasie grondpad. In totaal slaag hulle nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stonecutters Lodge se terugvoer

This guest is referring to our Cobbles studios, purpose-built and designed by an award-winning architect! The studios are modern and functional and designed to blend into the landscape. Certainly they are a departure from stone and broekie-lace and this was always the intention. From the wooden decks and shutters fronting each studio to the quality furnishings and interiors, the studios are certainly 4-star.
It is standard hotel practice to convert 2 twin beds into a king bed with the use of a padded flange or topping. We have often been complimented on just how comfortable our beds are and have even been asked for the make! With regards to the towels, again it is standard practice to have a disclaimer in the rooms requesting guests to consider water as a precious resource and to place their towels in the shower cubicle if they are to be replaced.
Our website specifically requests guests not to use the GPS co-ordinates (which are not incorrect) as the routes that could be taken are set by the user (e.g. fastest route, shortest route and the GPS can then direct guests onto a route with bad roads. While we appreciate comments from guests we fear that the above comments are misleading.

Stonecutters Lodge
Naria D - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Naria D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ek voel dat dit venue bietjie duur is, maar die diens is uitstekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was baie gerieflik en baie goed toegerus, die atmosfeer was baie aangenaam en oor die algemeen was dit 'n baie, baie lekker.

Stonecutters is 'n baie goed-toegeruste lodge wat baie aktiwiteite vir almal bied. Die omgewing en natuur is wonderlik en 'n pluspunt. Die ontbyt was baie spesiaal en die kos was baie goed. Al die personeel was baie behulpsaam, vriendelik en professioneel en niks was te veel moeite nie. Ons sal enige tyd weer gebruik maak van Stonecutters Lodge as verblyf in die Dullstroom omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henke P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Henke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

As jy lus is vir rus en niksdoen nie, is dit nét die plek!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaafa1b9601e65d6a9f6ee3885078f42efc1bca5613ec694ec6ff9d7e479fd9b04c4179354f070966cec906ee584d30470f2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 930 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Zwagershoek Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.218782821676 30.314120031963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem