Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonecutters Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 930 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stonecutters Lodge is ideaal vir natuurliefhebbers en bied 'n veilige wegbreek. Die landgoed bied verskeie aktiwiteite, soos voëlkyk, staproetes en forelhengel. Hierdie verblyf skuil tussen berge en 'n rivier en is tussen Dullstroom en Lydenburg in Mpumalanga geleë.

Die verblyf is selfsorg en word skoongemaak. Daar is 2 gesinshuise wat Stone Cottage en Trout House insluit en 6 ateljeewoonstelle vir paartjies.

Die verblyf is net 2 uur vanaf Orpen-hek en is die ideale oornagplek vir gaste wat die Krugerwildtuin en ander plekke in die area wil besoek. Gaste kan die Panorama-roete, wat die Long Tom-pas, God's Window, Mac-Mac-waterval, Bourke's Luck Potholes en Blyderivierspoort insluit, verken. Besoek gerus die Glashysbak by Graskop of probeer die groot swaai.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Stonecutters Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Margi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Jaar gelys 10

Ligging

  • Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Stonecutters Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 930
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 930
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Zwagershoek, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaafa1b9601e65d6a9f6ee3885078f42efc1bca5613ec694ec6ff9d7e479fd9b04c4179354f070966cec906ee584d30470f2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 930 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 Zwagershoek Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -25.218782821676 30.314120031963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem