Stonehaven Clarens
Opsomming van Resensie
Andrea C - Jul 2022
Gemiddeld
Super!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much for the awesome visit and great review folks. We hope to see you again. Have a lovely week. H and B
Natalie K - Jul 2022
Gemiddeld
Quaint and tranquil. All you need.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you so much for the great review Natalie. We are happy to hear that Clarens was an awesome experience. Have a lovely week.
Heinrich and Bianca
Jimmy M - Jul 2022
Gemiddeld
Baie vriendelike eienaars wat baie buigsaam was met ons veranderende reisprogram. Baie oulike kothuisverblyf.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Jimmy vir die vriendelike besoek aan ons dorpie. Julle moet 'n mooi week geniet. Heinrich en Bianca
Rikki V - Jun 2022
Gemiddeld
Gasvryheid en inligting fantasties.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Rikki vir julle besoek aan ons hier in Clarens. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Esme S - Jun 2022
Gemiddeld
Was heerlike omgewing en hul het ons baie tuis laat voel.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Hi Esme, baie dankie vir die mooi skrywe. Ons is bly julle het Clarens geniet. Lesotho is om die draai inderdaad maar met die kronkel paaie daar is dit 'n naweek op sy eie. Email ons dan kan ek jou in kontak sit met gidse wat kan help beplan. Mooi week vir julle. Heinrich en Bianca.
Carien L - Jun 2022
Gemiddeld
Lekker om die dorpie in die week te ervaar wanneer dit stil is.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Carien. Ons is bly jy het Clarens en Stonehaven geniet. Mooi week vir jou en sien jou weer. Heinrich en Bianca.
Casey S - Mei 2022
Gemiddeld
Perfect location.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks folks. We are glad you enjoyed Clarens and we hope to see you back for a longer visit sometime soon. Keep well and have a great week. Heinrich and Bianca.
Belinda B - Apr 2022
Gemiddeld
Lekker ingerigte eenheid.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Belinda vir die vriendelike besoek aan Clarens en die mooi review. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Hermien V - Apr 2022
Gemiddeld
Breathtaking surrounding, lovely cottage with great morning view.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much Hermien. We are so glad you guys had a splendid time in Clarens and that you found Stonehaven comforting. We will definitely see you again. We will then recommend the Cloud Nine mattress in the Blue Room or Log Cabin 3. The mattress in Log Cabin 1 is fairly new but rather on the firm side. Have a great week! Heinrich and Bianca
Emmerentia L - Mrt 2022
Gemiddeld
Pragtige uitsig. Keurig gemeubileerd.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Emmerentia vir die vriendelike besoek en mooi boodskap. Geniet en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Johanna D - Mrt 2022
Gemiddeld
Glad nie 'n lekker kuier by Stonehaven gehad nie.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die skrywe op al ons platforms Johanna. Ons het ook die brief gekry dankie. Ek het deur die fotos gegaan en ons moet nog Log Cabin 3 opdateer na ons geverf en gereggemaak het. Log Cabin 2 se bed het ons vervang met 'n normale basis, die matras is nog nuut so nou kraak hy absoluut glad nie. Ek sal voorstel julle boek een van die nuwe huise op die golf landgoed volgende keer om seker te maak julle is buite die dorp vir absolute stilte. Mooi naweek vir julle. Heinrich en Bianca
Andre P - Feb 2022
Gemiddeld
Netjies, veilig, naby besighede, goeie waarde vir geld.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Andre. Ons het dit geniet om julle by Stonehaven te verwelkom. Mooi week vir julle en sien julle weer. H en B
Karin M - Jan 2022
Gemiddeld
Ons het baie lekker gekuier by Stonehaven.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Karin, vir die besoek aan Clarens en jou mooi resensie. Geniet die naweek. Heinrich en Bianca
Dion V - Jan 2022
Gemiddeld
Tidy, comfortable and well-equipped.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Awesome Dion, thanks for the friendly stay and great review. Have a lovely weekend and see you again.
Marinda H - Jan 2022
Gemiddeld
Goeie ligging.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die skrywe en die vriendelike besoek, Marinda. Ons loer na die mure sodra ons kan in die komende week. Mooi naweek en sien weer. Heinrich en Bianca.
Dhanraj B - Jan 2022
Gemiddeld
Excellent place.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you for the lovely visit. We enjoyed your family staying here and we are glad you had a splendid Clarens experience. Keep well and see you again in the future. Heinrich and Bianca
Johan A - Jan 2022
Gemiddeld
Baie lekker gebly en sal weer besoek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Johan. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Stefan D - Jan 2022
Gemiddeld
Baie aangename kuier.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Stefan vir die mooi review en vriendelike kuier in Clarens. Geniet en sien weer.
Arina V - Jan 2022
Gemiddeld
Luuks, gasvry, stunning scenery.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die kuier in Clarens Arina. Mooi naweek vir julle en sien julle weer!
Rene W - Jan 2022
Gemiddeld
Lieflike ligging en uitsigte.
Stonehaven Clarens se terugvoer
So baie dankie vir die awesome skrywe oor julle kuier hier in Clarens, Rene. Mooi 2022 vir julle en geniet die jaar! Ons het dit baie geniet om julle hier as ons Kers gaste te hê. Geniet!
Nina J - Jan 2022
Gemiddeld
Fantastiese ligging en wonderlike gasvryheid.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Nina, vir julle besoek aan ons en mooi resensie. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Luisa D - Jan 2022
Gemiddeld
Lovely self-contained apartments very close to the town centre.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thank you for the awesome review and friendly visit folks. We are so glad Clarens treated you well. Have a splendid week. H and B
Althea C - Jan 2022
Gemiddeld
Uitstekend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Althea vir die kuier hier by ons in Clarens. Mooi 2022 vir julle. Heinrich en Bianca
Sharmane M - Jan 2022
Gemiddeld
Baie goed ontvang. Heerlik gekuier.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Sharmane vir die kuier in Clarens en die mooi review. Lekker dag en sien julle weer.
Heinrich en Bianca
Hester L - Des 2021
Gemiddeld
Ons het net vir een aan oorgeslaap.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Hester, vir die vriendelike besoek en mooi resensie. Geniet die week verder en sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Elrina N - Nov 2021
Gemiddeld
Wonderlike verblyfervaring!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir julle Elrina. Dit was great fun om julle hier te hê. Die kombers is oppad. Ons loer julle weer in die toekoms. Mooi Kersfees vir julle en geniet die vakansie.
H en B
Paul S - Nov 2021
Gemiddeld
Was heerlik! Alles was skoon en perfek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie, Paul! Ons is bly julle het Clarens geniet. Mag julle 'n Geseende tyd hê hierdie Kersfees. Sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Ig S - Okt 2021
Gemiddeld
Skoon, netjies, gerieflik!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Ig! Dit was lekker om jou hier te hê. Mooi week en sien jou weer.
Heinrich en Bianca
Chrisna P - Okt 2021
Gemiddeld
Lekker en asemrowend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Chrisna. Ons is bly julle het Clarens so geniet. Mooi week vir julle en loer julle weer. Heinrich en Bianca
Marelise V - Okt 2021
Gemiddeld
Het dit vreeslik geniet en lekker ontspan. Mooi uitsig en loopafstand van winkels af.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Marelise. Ons is bly jy het Clarens geniet en ons hoop om jou weer te sien. Mooi dag, Heinrich en Bianca.
Sonika S - Okt 2021
Gemiddeld
Netjiese blyplek met pragtige uitsig!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Sonika. Dit is lekker om te hoor. Ons is bly julle het Clarens geniet. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Marlize V - Okt 2021
Gemiddeld
Super awesome. Gasvry. Vriendelik. Skoon. Just awesome.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Marlize. Dit is lekker om te hoor. Ons is bly julle het Clarens geniet. Mooi week vir julle en sien julle weer. Heinrich en Bianca
Magda C - Sep 2021
Gemiddeld
Die nege van ons het super lekker gekuier.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Magda! Ons is bly julle het Clarens so geniet. Mooi week vir julle en sien julle weer.
Heinrich en Bianca
Stephen B - Sep 2021
Gemiddeld
Uitstekend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by ons hier in Clarens! Ons loer julle hopelik weer binnekort. Mooi dag vir julle! Heinrich en Bianca.
Christo N - Aug 2021
Gemiddeld
Dis is uitstekend
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Christo, vir julle kuier hier in Clarens en die mooi resensie. Uitstekende dag vir julle. H en B
Ann V - Aug 2021
Gemiddeld
Relaxing.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for your visit and awesome review folks! Have a super week and see you guys in the summer. Heinrich and Bianca
Karen L - Aug 2021
Gemiddeld
Sentraal geleë, gemaklik, veilig en maklik om te vind.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Karen! Mooi week vir julle en geniet die lente wat oppad is. Heinrich en Bianca
Marietjie S - Jul 2021
Gemiddeld
Baie lekker gebly
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Marietjie vir die mooi review en die kuier hier in Clarens. Lekker naweek vir julle en ons hoop om weer te sien. H en B
Chris V - Jul 2021
Gemiddeld
Uitstekende ligging, netjies, skoon, veilige omgewing en waarde vir geld.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend Chris! Baie dankie vir jou mooi woorde en die kuier hier in Clarens. Ons hoop ons loer julle weer in die toekoms. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Wessels M - Jul 2021
Gemiddeld
Clarens is 'n pragtige, rustige dorpie en Stonehaven is uitstekend ingerig en geleë. Ons gasheer Heinrich, was regtig vriendelik en hulpvaardig. Dit was heerlik om by julle oor te slaap.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend Wessel! Baie dankie vir jou mooi woorde en die kuier hier in Clarens. Ons hoop ons loer julle weer in die toekoms. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Anchen V - Jul 2021
Gemiddeld
Gerieflike verblyf, naby aan alles geleë, eienaars is baie gasvry en tegemoedkomend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Anchen! Ons is so bly julle het Clarens geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Mooi week! Heinrich en Bianca.
Rutna H - Jul 2021
Gemiddeld
Vriendelike, gasvrye eienaars en ongelooflike netjiese akkommodasie - hoogs aanbeveelbaar na 'n lang dag op die pad.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend Ingrid! Baie dankie vir jou mooi woorde en die kuier hier in Clarens. Ons hoop ons loer julle weer in die toekoms. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Sumane L - Jul 2021
Gemiddeld
Absoluut persoonlik hartsmense.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Ag dankie Sumane! Dit was lekker om julle hier by ons te hê. Mooi naweek vir julle en ons hoop om julle weer te sien.
Stan H - Jun 2021
Gemiddeld
Friendly service. They went out of their way to assist me.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for your friendly visit and awesome review Stan! Have a super day and see you again in the future. H and B
Erasmus V - Jun 2021
Gemiddeld
Fantasties! Baie netjies.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Erasmus. Seën vir jou en die familie. Geniet en sien weer. Heinrich en Bianca
Paul V - Jun 2021
Gemiddeld
Rustig en nogal sentraal.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for the friendly visit and awesome review Paul! Have a splendid week and see you again in the future! H and B
Kobus M - Jun 2021
Gemiddeld
Heerlik en snoesig.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Kobus. Ons is bly julle het dit geniet en snoesig geslaap. Sien julle weer. Heinrich en Bianca.
Gerrit K - Mei 2021
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die kuier en mooi boodskap Gerrit. Mooi dag! Heinrich en Bianca
Magda K - Apr 2021
Gemiddeld
Gerieflik geleë.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie vir die kuier in Clarens julle. Dankie vir die review en sien julle weer in die toekoms. Boek dan een van ons nuwe kamers in die hoof huis vir al die mooi dinge en die beste views. Mooi dag. Heinrich en Bianca
Lizelle V - Apr 2021
Gemiddeld
Cabin in die berge.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die kuier hier by ons Lizelle. Mooi week vir julle en geniet die winter. Heinrich en Bianca
Kerry O - Apr 2021
Gemiddeld
Hospitable, welcoming stay.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much guys. We are happy that you enjoyed your time in Clarens. Have a super week. Heinrich and Bianca
Crizette V - Mrt 2021
Gemiddeld
Wonderful.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks so much for your visit and kind review Crizette. Have a splendid April and see you, folks, again soon.
Riet L - Mrt 2021
Gemiddeld
Friendly owners, perfectly maintained, well-equipped - awesome stay!
Andrew M - Feb 2021
Gemiddeld
Vreeslik gerieflik en gesellig.
Natasha K - Des 2020
Gemiddeld
Dit was asemrowend.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Ag baie dankie Natasha! Ons sien uit om julle weer te loer hier by ons in die toekoms. Mooi week! Heinrich en Bianca
Cornelius M - Des 2020
Gemiddeld
Uitstekend vir oornag en ry.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die kuier by Stonehaven, Cornelius. Mooi week vir julle. H en B
Jurie S - Des 2020
Gemiddeld
Baie lekker
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Jurie. Mooi nuwe jaar vir julle en sien gou weer. H en B
Jorita V - Nov 2020
Gemiddeld
Ongelooflik mooi, gemaklik en lekker verblyf!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie julle! Ons sien uit om julle weer te loer hier by ons in die toekoms. Mooi week!
Heinrich en Bianca
Wimpie V - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Wimpie! Mooi dag vir julle. H en B.
Brian I K - Nov 2020
Gemiddeld
Comfortable
Regan P - Okt 2020
Gemiddeld
Great value for money. Good position.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Thanks for the review Regan. Have a super week and see you again.
H and B
Jurie S - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekker gewees
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Jurie! Mooi week vir julle. H en B
Schalk N - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker. Mooi gastehuis en baie vriendelike eienaars.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Uitstekend dankie Schalk. Geniet die week. Heinrich en Bianca
Zuzane V - Sep 2020
Gemiddeld
Ongelooflik.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Zuzane. Mooi week vir julle en sien julle weer in die toekoms.
Geniet!
Heinrich en Bianca
Matthew K - Sep 2020
Gemiddeld
Dit was 'n lekker wegbreek van die geraas wat 2020 is
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Matthew. So lekker om te hoor. Mooi dag en loer julle weer. H en B
Gillian M - Sep 2020
Gemiddeld
Wat 'n heerlike wegbreeknaweek in Clarens!
Lees meerStonehaven Clarens se terugvoer
Dankie dat julle so awesome was. Geniet die laaste deel van die jaar wat hopelik net goed kan wees en sien julle gou weer. Dankie vir die mooi woorde. Heinrich en Bianca
Elize E - Aug 2020
Gemiddeld
Baie lekker gasvry en vriendelik.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Elize. Ons is bly julle het die dag by ons geniet. Ons hoop om julle weer te loer in een van ons nuwe kamers in die huis.
Geniet!
H en B
Cecelia D - Aug 2020
Gemiddeld
Gerieflike oornagverblyf.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Cecelia. Ons is bly julle het dit geniet. Mooi dag vir julle. H en B
Loraine J - Aug 2020
Gemiddeld
Great!
Stonehaven Clarens se terugvoer
Dankie Loraine! Ons is baie bly julle het dit geniet. Mooi naweek vir julle. H en B
Marthie B - Mrt 2020
Gemiddeld
Dit was awesome.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Marthie! Mooi week vir julle en ons hoop die troue was amazing. Geniet!
Willem B - Mrt 2020
Gemiddeld
Wonderlike plek.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Willem. Ons is so bly julle het dit geniet. Sien julle weer. Mooi dag. H en B
Stephan L - Mrt 2020
Gemiddeld
Vinnige wegbreek-naweek.
Yolande V - Jan 2020
Gemiddeld
Soveel meer as wat ons verwag het! Pragtigste uitsig!
Tarina V - Jan 2020
Gemiddeld
Dit was my tweede keer by Stonehaven, en dit is net fantasties.
Hermien V - Jan 2020
Gemiddeld
Quick stay over.
Johan T - Des 2019
Gemiddeld
Unieke cabin-ervaring met fantastiese ligging.
Anne H - Des 2019
Gemiddeld
Fine for the night, needs a little updating!
Cheryl S - Nov 2019
Gemiddeld
Such a lovely place to stay.
Frik D - Nov 2019
Gemiddeld
Rustig.
Margot J - Sep 2019
Gemiddeld
Ligging is perfek.
Japie L - Sep 2019
Gemiddeld
Gesellig.
Monique K - Jul 2019
Gemiddeld
Uit die boeke.
Michiel Zwarts B - Jul 2019
Gemiddeld
Absoluut teleurstellend en geensins 'n home away from home.
Lees meerStonehaven Clarens se terugvoer
Middag Michiel. Net om te laat weet dat ons as nuwe eienaars sedert September 2019 hard gewerk het aan Stonehaven. Loer gerus na ons Blou en Groen kamer op die webtuiste en laat ons weet wat julle nou dink. Mooi dag!
Heinrich en Bianca
Carel S - Jul 2019
Gemiddeld
Was aangenaam. Presies wat ek verwag het.
Pieter V - Jun 2019
Gemiddeld
Teleurgesteld.
Lees meerHilda S - Jun 2019
Gemiddeld
Teleurstellend.
Lees meerSandra S - Apr 2019
Gemiddeld
Vriendelik en gerieflik.
Gary C - Apr 2019
Gemiddeld
Great location.
Louise S - Apr 2019
Gemiddeld
Soos home from home gevoel.
Tarina V - Apr 2019
Gemiddeld
Stapafstand van al die eetplekkies en winkeltjies en puik diens, skoon, baie gasvry!
Susan C - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was baie lekker en baie gerieflik.
Karen D - Mrt 2019
Gemiddeld
Ons was gemaklik en het alles gehad wat nodig is vir 'n naweek of oornagverblyf.
Chante O - Mrt 2019
Gemiddeld
Dit was 'n aangename ervaring.
Lees meerAnnelize C - Mrt 2019
Gemiddeld
Gasvry en gesellig.
Lila O - Mrt 2019
Gemiddeld
Baie gasvry en goed geleë. Pragtige uitsig.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Lila. So bly julle het Clarens geniet en dankie dat jy Stonehaven aanbeveel. Ons sien julle gou weer. Heinrich
Frances K - Feb 2019
Gemiddeld
Gemaklik, skoon, mooi uitsig oor berge.
Stonehaven Clarens se terugvoer
Baie dankie Frances. So bly julle het Clarens en Stonehaven geniet. Sien julle weer. Heinrich
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom