Stonehaven Clarens
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stonehaven Clarens is in die middel van Clarens geleë en bied lieflike uitsigte op die Horebberg en oor 'n gedeelte van die gholfbaan.
Gaste kan tussen 3 kamers in hoofgebou of 1 van 3 houthutte in die tuin kies. Al die eenhede het 'n stoep en privaat braaigeriewe.
Die 3 kamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en die houthutte het elkeen 'n dubbelbed, enkelbeddens of stapelbeddens. Elektriese komberse word voorsien en die eenhede het lugversorging. Elke eenheid het ook 'n privaat badkamer met 'n stort en van hulle het baddens.
Elke eenheid het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstofie, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met DStv in elke eenheid. Rook is verbode in die kamers en hutte.
Stonehaven Clarens is stapafstand vanaf verskeie restaurante, kunsgalerye, kuriowinkels en die Clarens Brewery. Clarens het ook verskeie doendinge soos wandel-, voetslaan- en 4x4-roetes, sowel as riviervlotvaart. Daar is besienswaardighede soos die Basotho Cultural Village en die Clarens Wellness Day Spa.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Piekniekmandjies Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Stonehaven Clarens het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clarens Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 402, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom