Stonehaven River Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stonehaven River Lodge is op 'n rustige, privaat werkende plaas geleë wat grens aan die Goukou-rivier, naby Stilbaai.

Verblyf word gebied in 4 smaakvolle selfsorghuise. Die eenhede bied slaapplek aan 2 tot 8 gaste. Van die eenhede is oopplan en ander het slaapkamers. Die hele plaas kan bespreek word, of huise kan individueel bespreek word. Die Opstal en Boothuis kan nie apart bespreek word nie, want daar is geen kookgeriewe nie.

Die lodge het braaigeriewe en 'n privaat inglipbaan en jetty vir bote. Gaste moet asb. hul eie bote saambring. Daar is konferensiegeriewe vir sakereisigers, en intieme troues of ander sosiale geleenthede kan ook gereël word.

Die werkende plaas het olyfbome, groot boorde en Angus- en Wagyu-beeste. Doendinge op die perseel sluit swem, voëlkyk en visvang in die rivier in. Boottoere en -vaarte kan ook gereël word, en Stilbaai is lekker naby vir vlieërbranderry en branderplankry.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stonehaven River Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za