Ermelo Akkommodasie by Stonehill Cottage | LekkeSlaap
+6
+6

Stonehill Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 51, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stonehill Cottage is in Ermelo, Mpumalanga. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na verblyf op pad na Swaziland of die Krugerwildtuin.

Verblyf is beskikbaar in 'n tuinkothuis op die eienaar se perseel met slaapplek vir tot 3 gaste. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n sitarea. Dit het 'n privaat ingang en onderdakstoep waar gaste die groot tuin en voëllewe kan geniet.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en driekwartbed, daar is 'n haardroër, pakplek en 'n matras kan voorsien word vir 'n ekstra kind. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gratis WiFi word voorsien. Die eenheid het 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond.

Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met DStv en 'n DVD-speler. Ontbyt en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan die gemeenskaplike braai-area, swembad en pooltafel gebruik.

Slaapplek

’n Bespreking by Stonehill Cottage sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Stonehill Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Fouriestraat 51, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Stonehill Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)

Sien meer verblyf in

Ermelo Mpumalanga
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Vanaf R800
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Fouriestraat 51, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnceZtwhDiW6ehL7Kq0FQ8cerKrj9NYFGn1OROHHdkghRQgHASL?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 51 Fourie Street Ermelo 2350 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.513384808808 29.989609990765
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za