Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stonehill Rivier Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 12 van Bakkelysdrift, Plaas nr. 267 langs die N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stonehill River Lodge, aan die voorheuwels van die Langeberge, word omring deur die mistieke Breederivier se fynbos, melkhoutbome en aalwyne.

Die lodge het 5 villas wat elk 4 slaapkamers het, en 6 villas met 2 slaapkamers elk. Laasgenoemde villas het Jacuzzi's en sommige het solderkamers.

Let asb. daarop dat die lodge op 'n plaas tussen die berge geleë is. Ry asb. versigtig op die toegangspaaie sodat jou kar nie beskadig word nie.

Die lodge is ongeveer 240 km vanaf Kaapstad en halfpad na George op die Tuinroete. Dit is in die Overberge en 'n klipgooi van Swellendam, die derde oudste landdrosdistrik in Suid-Afrika, af. Die lodge bied die ideale basis vanwaar dié historiese dorp met sy natuurreservate, wyn, brandewyn-en kunsroetes verken kan word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 18 resensies vir Stonehill Rivier Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Dream Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 346

Jaar gelys 14

Ligging

  • Erfdeel 12 van Bakkelysdrift, Plaas nr. 267 langs die N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stonehill Rivier Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 590
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 12 van Bakkelysdrift, Plaas nr. 267 langs die N2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIgd2kdQaETjrMHh49EldAlIjymGcUXJhwuW3RxvYRrYFDCoRHv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 590 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Portion 12 of Bakkelysdrift Farm no. 267, off the N2 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.122418936021 20.525904893875
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem