Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StoneHouse Stables

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

StoneHouse Stables is 'n selfsorghuis op 'n melkplaas sowat 20 km van Stanford af. Die plaas is die ideale plek om te bly as jy die Overberg wil verken.

Hierdie rustieke dog bekoorlike plaashuis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 slaapkamers (met 2 enkelbeddens in elke kamer) en 3 badkamers. Drie van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die ander 3 het elk 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n buitebadkamer met 'n stort en 'n bad. Die ruim kombuis is goed toegerus.

Die oopplan-leefarea het 'n ingeboude kaggel en lei na die boma en vuurmaakplek wat teen die wind beskut is. Gaste is welkom om op die plaas rond te wandel, in die rivier te swem of roei, of om die winkel op die perseel te besoek en plaaslike melkprodukte te koop.

StoneHouse Stables is sowat 30 km van Hermanus en Gansbaai af en 132 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Slaapplek

’n Bespreking by StoneHouse Stables sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir StoneHouse Stables
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
  • Gaste dink StoneHouse Stables het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 1003, Stone House Landgoed, 20 km vanaf Stanford, 6742, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWfivst4W28y3sjYSUMaYMoBN1cL8vDvEuX4V4qYZogt56GlZsQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 12) 9 5 1 5 Farm 1003 Stone House Estate 6742 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.379219328119 19.622894710002
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem