Stonehurst
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: StoneVillage-keeromstraat, Westlake, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Stonehurst bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige en kompakte tweeslaapkamerhuis op 'n gesogte sekuriteitslandgoed in Westlake. Die landgoed is teen die berge geleë en bied maklike toegang tot die Constantia-wynroete, 2 gholfbane, winkels en die strand.
Die woonstel is modern en minimalisties sonder enige fieterjasies. Die 2 slaapkamers is bo en elkeen het 'n en suite-badkamer. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Die motorhuis, indrukwekkende ingang, lieflike kombuis en die oopplan-sitkamer en -eetarea is alles onder. Daar is 'n klein grasperk voor die huis en 'n eetarea met 'n fontein en braaigeriewe aan die regterkant. Die huis het WiFi, volledige DStv en veilige parkeerplek.
Die landgoed is veilig en stil en beskik oor 'n gemeenskaplike gimnasium met al die toerusting en 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad. Steenberg Wynlandgoed en gholfbaan is sowat 3 km weg en die Westlake Gholfbaan is sowat 3 minute weg.
Slaapplek
’n Bespreking by Stonehurst sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ligging
- StoneVillage-keeromstraat, Westlake, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: StoneVillage-keeromstraat, Westlake, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom