Stonepeak Mountain Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stonepeak Mountain Lodge het 3 selfsorg-eenhede op 'n privaat plaas in Grabouw. Dit is 'n aktiewe plaas wat met volhoubare beginsels en permakultuur bedryf word.

Die Out of Africa-opstalplaas bied slaapplek aan 7 gaste en die Upcycled Green-kothuisie het slaapplek vir 'n maksimum van 4 gaste. Pallet Pad het slaapplek vir 2 gaste. Al die huisies is ten volle toegerus vir selfsorg.

Die tuine op die perseel huisves verskeie voëlspesies, soos ooruile, bosjakkalsvoëls en gryskopspegte om net 'n paar te noem. Die plaas produseer organiese appels en groente, en teel met perde. 'n Muishond-familie bly ook op die plaas.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stonepeak Mountain Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za