Grabouw Akkommodasie by Stonepeak Mountain Lodge | LekkeSlaap
+35

Stonepeak Mountain Lodge

5 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Pallet Pad
Selfsorg
Upcycled Green Cottage
Selfsorg
Stonepeak Mountain Lodge
Selfsorg.
Belasting en Ekstras

'n Kontinentale ontbyt teen R70 per persoon.
Hout teen R20 per bondel.
Bottel water teen verskeie pryse, afhangend van die grootte.
Bergfietsroetegids teen R350 per persoon.
Begeleide perdritte op eie perd teen R350 vir 2 uur.
Skoonmaakdiens teen R200.

Die terugbetaalbare sleutel- / afstandbeheer- / breekskadedeposito van R500 is betaalbaar wanneer die bespreking bevestig word, en terugbetaalbaar nadat die eenheid nagegaan is en alles in orde is.

Skoonmaakdiens: R200
Alternatiewelik kan gaste net die lodge skoon hou.
Rook is verbode binnenshuis.

Troeteldiere word toegelaat indien vooraf gereël.
R20 per troeteldier per aand.
Gast emoet asb. agter hul honde skoonmaak.

Gaste moet hul eie water en vuurmaakhout saambring. Stalle, skuilings vir perde en perdekampe is ook beskikbaar.
Geen perde is beskikbaar om te huur nie, insluitend die begeleide perdroetes.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 500 moet direk aan die instansie betaal word.

Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chosen Plaas, Worcester-pad, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkOTAyNmE1LWRhMTQtNDRhMy1hZTAzLTVkNmEzZDNhNGVjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Chosen Farm Worcester Road 7160 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.140596 19.017103
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za