Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stones Throw

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Olga Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Stones Throw
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Ann M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ann M

The manager was very friendly and helpful and went out of her way to make sure that we had a pleasant stay.

The building is situated in a quiet area and the ocean is within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V
Gesin met tieners

Die akkommodasie het alles wat nodig is.

Stones Throw is ideaal vir 'n uitgebreide familie of groepie vriende wat Hermanus besoek ─ lekker geriewe om saam te kuier as al die eenhede gebruik word. Stel net voor dat die webtuiste die korrekte adres op die webtuiste aanbring om verwarring te voorkom ─ web wys 24, maar huis nommer is eintlik 42!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B
Gesin met tieners

Great location, kan oral stap, lekker buitebraai, netjies, perfek vir groot families!

Ons was 10 mense, het heerlik gekuier, gebraai, gestap, dis naby alles! Units is skoon en netjies! Sal verseker weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zandra V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zandra V
Enkelreisiger

Die eenheid het 'n lieflike ligging, die gebrek aan kombuisfasiliteite en ander kleiner dinge verseker dat ek nie weer daar sal bespreek nie.

Geen vollengte spieël of verlengingskoord dat mens hare kan droogblaas in 'n spieël nie. Spiraaltrap ook ongerieflik. Wi-fi opvangs in die eenheid was baie swak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie T
Gesin met tieners

Heerlike plek naby strande.

Naby voetpaadjie teen see en strande. Pragtige area en baie goed ingerigte huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarié D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarié D
Gesin met tieners

Lieflike vakansiehuis naby die see (Grotto) en Fernkloof Natuurrreservaat.

Lieflike ruim vakansiehuisie wat gerieflik ingerig is vir 6 mense. Naby die strand en natuurreservaat. Kon heerlik verken terwyl ons maklik ook net by die huisie kon ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara G
Saam met vriende

Heerlik, netjies en baie gesellig!

Sal beslis weer kom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George R

Heerlikste beskutte braaistoep op Hermanus vir familie van 9.

Die 3 huise is volledig en perfek vir ons familie van 6 en 3 kleinkinders. Die kinders geniet dit byna die meeste - heerlike en veilige speelplek en veral die kuspaadjie wat 'n hanetree weg is. Ons gaan weer en weer en weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ludwig D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat 'n mens verwag het en het baie tuis gevoel.

Behalwe dat Hermanus altyd vir my lekker is om te besoek het die verblyf ons baie tuis laat voel sonder dat dit n arm en n been kos. Die tannie was baie bedagsaam en ons hele bly was heel aangenaam gewees en ons sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
George R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George R

Beste verblyf in jare!

Ouma, oupa, 2 dogters en mans en 3 kleinkinders ─ beste naweek in jare!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie A

Heerlike blyplek met professionele diens.

Stones Throw was die perfekte keuse vir 'n heerlike see-vakansie vir 5 met 'n fantastiese ligging. Ons was 'n groep van 5 en het die huis so geniet. Higiëne was puik met genoeg badkamers en heerlike beddens in top kondisie. Vat jou muskiet-goed saam! Still area met braaigeriewe as jy hou van 'n vuurtjie maak saans. Sal def terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Stones Throw se terugvoer

Hi Julie,
Baie dankie vir jou vriendelike terugvoer. Ons hoop om julle weer te sien.
Groete,
Olga-Marie

Stones Throw
Allan M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan M
Gesin met tieners

Dis 'n fantastiese, rustig plek.

Dit is 'n mooi skoon lekker ingerigte plek, nie te vêr van die see af nie. Jou motor staan agter 'n geslote hek en afpak en oppak is baie maklik. Ek gaan beslis weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry S
Gesin met klein kinders

We loved our stay at Stones Throw and will definitely be back! Perfect for families with children. Low maintenance, very easy to just relax and enjoy.

Stones Throw is a very well thought out unit which is great for families travelling with kids. We loved the secure garden access at the back where the kids could play hide and seek, kick a ball, and generally have fun. The owners have appointed it beautifully and it is very easy to relax and just enjoy yourself in. There are other units that use the same garden area, so next time we plan to come back with more friends and enjoy it all together. It is just up the road from the beach and you can easily access the cliff top walks for walking / running / whale watching. Great beaches nearby. Highly recommended and can't wait to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9de Straat 24, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATkOibs7mXzFc9Cvlx7Leebmhv0AOvzuVsl5DoD8JUv1RtBYf0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 42 9th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.406230749997 19.274365224537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem