Stoneybrooke Farm
Beskrywing
Dié eenheid is 'n luukse slaapkamer met 'n en suite-badkamer wat saam met Penguin House of apart bespreek kan word. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n deur wat na buite lei.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim toevlugsoord skuil in 'n aparte tuin. Klein luukshede in dié eenheid sluit basiese kosmaakbestanddele, 'n volledig toegeruste kombuis, skottelgoedseep, afdroogdoeke, sagte wit badhanddoeke, toiletware en 'n haardroër in. Gaste kan heerlik op die stoep braai en na die pragtige sonsondergang kyk. Jy kan ook 'n paar vriende oornooi en spookstories in die boma uitruil. Gaan stap lang ente, voer die ganse of kyk hoe die koeie huiswaarts keer. Daar is ook uitstekende sekuriteit en onderdakparkeerplek.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Penguin House is die kothuisie op die plaas. Dit is pragtig versier en beskik oor 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n ruim badkamer en stort, en 'n knus tweede kamer met 'n slaapbank vir die kinders. Perkallinne, sagte kussings en handdoeke word voorsien. Dit het 'n lieflike stoep vir gaste om op te sit en dagdroom. Die ganse mag dalk net kom inloer vir 'n bietjie mielies en as jy mooi kyk sal jy ook hasies sien. Basiese kookmiddels, asook tee en koffie word voorsien. Die tuin is ten volle omhein wat dit troeteldiervriendelik maak en daar is 'n gemeenskaplike swembad. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar. Neem 'n piekniekmandjie na die rivier of bestel varsgemaakte plaasetes. Dit is die ideale plek om van die stad te ontsnap.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Raven's Nest is 'n 90 m²-kothuis wat skuil in 'n rustige tuin met uitstekende uitsigte. Die kombuis is ten volle toegerus vir gaste om te kook of gaste kan op die patio braai. Gaste kan ook etes bestel vanuit 'n reeks vars plaas-etes wat vuurwarm by die deur afgelewer kan word. Daar is 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die sitkamer/eetarea is ruim en sluit 'n dubbelslaapbank in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim gesinshuis het 'n oopplan-kombuis en 'n dubbeldeure na die pragtige stoep wat ideaal is vir kuier. Die tuin is groot en die eindelose uitsig strek oor die plaas en die berge. Die kombuis is ten volle toegerus en kyk uit oor die sitkamer en eetarea. Die stylvolle slaapkamers het perkallinne, luukse kussings en sagte handdoeke. Ekstras sluit toiletware, lappies, afdroogdoekies, opwasmiddel, kookolie, speserye en souse. Daar is 'n dubbelmotorhuis en braaigeriewe op die stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamerbediening
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sandpiper's Nest is 'n privaat, omhulde kothuis in a bekoorlike, omhulde tuin. Die kothuis het 'n kombuis wat volledig toegerus is, 2 luukse slaapkamers met en suite-badkamers en 'n ruim leefarea.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed, 4 enkelbeddens en badkamers met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe sluit 'n kombuis wat volledig toegerus is en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Penguin B kan apart van Penguin House of saam met Penguin House bespreek word. Daar is 2 ruim slaapkamers wat 'n badkamer deel. Daar is 'n deur wat na buite en na die oorspronklike Penguin House lei. Dié kamers is selfs luukser as die oorspronklike huis. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras
Kinders onder 12 jaar bly gratis.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 46 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 213, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom