LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Stoneybrooke Farm | LekkeSlaap
+143

Stoneybrooke Farm

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 51 resensies vir Stoneybrooke Farm
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Monica M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Gesin met klein kinders

Gemaklik en Netjies

Dit is gemaklik en veilig.Ons kon lekker ontspan met ons kinders 1 en 3 wat hulself kon besig hou in ons eie erf.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Hallo Monica, dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om julle op die plaas te he. Warm groete, Bev.

Stoneybrooke Farm
Ursula M - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M
Saam met vriende

Comfortable and well organized Farm fun. Fantastic pool.

Bev thanks for your wonderful relaxed and inclusive hosting .. we felt at home and had a perfect weekend together. Your pool is fantastic and all the little extras made it very special. Thank you

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Oh Ursula, it was only a pleasure having you. I love looking out my window and watching guests enjoy the pool. Warm regards, Bev.

Stoneybrooke Farm
Fanie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier, baie rustig omgewing.

Stoneybrooke is goed geleë in 'n rustige plaas-omgewing lekker uitgerus net jammer die tyd het so vinnig gevlieg. Baie dankie Bev ons sien julle gou weer.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Ek is so bly julle het die plaas geniet. Kom kuier gerus weer. Bev

Stoneybrooke Farm
Julie D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie D
Enkelreisiger

Quiet location to chill out and do nothing.

Very pleasant location, lots of geese and bird life.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Julie, you'll always be welcome on the farm. Bev

Stoneybrooke Farm
Lizelle W - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle W
Saam met vriende

Beautiful.

Wonderlike diens, baie gerieflik.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Hi Lizelle, ek is so bly dat julle die naweek geniet het.
Groete,
Bev

Stoneybrooke Farm
Ruan D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie plaasgevoel.

Goeie gevoel oor plaaslewe. Skoon en netjies binne met alles wat jy nodig het.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Hi Thea,

Thank you for the review, it was nice having your smiling faces on the farm.

Warm regards, Bev.

Stoneybrooke Farm
Liezle M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mens rus baie lekker. Die stilte is so lekker.

Bevery is so gasvry en opreg. Haar kos is baie stylvol, regte plaasbelewenis.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Beste Marinda

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit word hoogs gewaardeer.

Groete, Bev.

Stoneybrooke Farm
Anthonie Jacop V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie Jacop V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bake lekker.

Ons het baie lekker gebly. Rustig en stil. Huis is baie mooi ingerig.

Elize B - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, vriendelike diens.

Kan die plek enige tyd aanbeveel en sal self ook enige tyd weer daar tuisgaan.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Dankie dat julle die plek so netjies gelos het; julle is enige tyd welkom om terug te kom. Groete, Bev.

Stoneybrooke Farm
Esthell L - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Esthell L

Rustig en stil gewees, netjies skoon.

Plek was maklik bereikbaar gewees, en aangenaam verras met die grote van die huis en die netheid daarvan. Het heerlik op die groot stoep gekuier.

Annatjie B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annatjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, netjies en baie stil en rustig. Alles daar wat mens nodig net.

Ons het heerlik gebly die 4 dae. Dit was so stil mens kon nie glo daar is nog ander mense daar nie - ons het gevlug vir die stad se lawaai en vuurwerke (vir ons hondjie) en die rustigheid gevind. Ons huisie was pragtig, smaakvol en daar was alles. Die lekker braaigeriewe onderdak (dit het gesous by tye) was 'n bonus. Bev was gasvryheid self en so behulpsaam. Bobbie, ons hondjie, beaam alles - hy het veral dit geniet om deur die omheining te kyk as Johan die ganse voer. Ons kom vir seker weer terug!

Petro R - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel moontlik die beste plek waar ek al gebly het.

Dit was 'n lieflike wegbreek, weg van al die geroesmoes. Ons sal beslis weer daarheen gaan, hopelik vir langer. Die rustigheid van die area is wat ons albei nodig gehad het. Ek sal Stoneybrooke Farm aan al my vriende en familie aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Most probably the nicest place I've ever stayed at.

It was a lovely break, away from the hustle and bustle. And we will most certainly go there again, hopefully for an extended stay. The tranquillity of the area is exactly what we both needed. I will recommend Stoneybrooke Farm to all my friends and family members.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

I am absolutely thrilled with your review, this is what I've been trying to create because my guests are so special to me. Thank you so very much.

Bev

Stoneybrooke Farm
Simon B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plaashuis.

Stoneybrooke plaas het 'n lekker slaap gegee.

Bernedette D - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernedette D
Gesin met tieners

Lovely place.

Very nice atmosphere, will go again.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Thank you, Bernedette, glad you enjoyed your stay. I'll definitely look into the bathrooms and bed linen.

Warm regards,
Bev

Stoneybrooke Farm
Ilze S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet lovely place to "unwind" and relax.

Everything you need is there. Well equipped. When we got there we were not sure where to go but when I phoned Bev, she immediately sent someone to get us and show us where to go. She also came around and introduced herself and made sure we are happy. I will for sure recommend this place and go there again.

Janine W - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine W
Gesin met klein kinders

Meer as tevrede met ons tydjie by Stoneybrooke.

'n Tuiste weg van die huis af. Die eienaars is vreeslik vriendelik en het die ekstra myl geloop om ons te akkommodeer. Hulle het die ekstras bygesit wat ons versoek het. Ons sal definitief teruggaan. Dankie, Beverly!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

More than satisfied with our stay at Stoneybrooke.

Home away from home. The owners are extremely friendly and went the extra mile to accommodate us. And added the extras we required. Will for sure go back again. Thank you Beverly!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Odette V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Odette V
Gesin met klein kinders

Teleurgesteld.

Was onder die indruk ons gaan 'n rustige plaasatmosfeer beleef, maar ander gaste was raserig en luidrugtig. Gasvrou het ons gevra om dit maar te aanvaar, aangesien sy hulle nie sal kan dwing om rustig te raak nie! Matrasse op die beddens was so oud dat dit gevoel het of 'n mens op die grond slaap, geen ondersteuning nie.

Petrie V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petrie V
Saam met vriende

Gerieflik en snoesig met die antrasietstofie in die huisie.

Baie gerieflik ingerig. Personeel en Bev baie vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer. Heerlik met antrasietstofie in die huisie.

Ina M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina M
Saam met vriende

Wonderlik vir vinnige 1 aand oorslaap.

Vriendelik, nuut oorgedoen, pragtige kamer. As jy langer as 1 aand bly sal gaste hul eie eetgerei saambring. Daar is slegs 'n ketel, bekers, glase en yskas. Die idee wat die foto's gee van oudtydse plaashuis, is glad nie wat jy kry nie. Plaasomgewing heerlik met ganse en beeste ooral.

Dirk R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk R

Die verblyf was aangenaam en die gasvrou en personeel baie behulpsaam en tegemoetkomend.

Daar was verwarring oor die toekenning van die eenhede bespreek op aankoms. Ons het drie selfsorg-eenhede (Penguin, Ravens Nest en Sparrow's Nest) bespreek a.g.v. drie familie gesinne wat 'n familietroue bygewoon het. Een eenheid was vir ons ouers wat 80 jaar en ouer is en hulle eie badkamer moes hê a.g.v. van gesondheidsredes en nie kon trappe klim nie. Op aankoms was verwag dat ons ouers en een gesin die Penguin huis moes deel wat nie 'n probleem was nie, maar die badkamer vir die bejaardes het 'n besonderse hoë trap gehad en hulle kon dit nie gebruik nie. Daar is ook aanvanklik ook verwag dat ons die Penguin huis moes deel met 'n persoon wat nie deel van die familiegroep was nie en in een van die kamers sou bly. Daar is nie aan ons meegedeel tydens bespreking dat dit wel die geval kan wees nie. Ons het in elk geval uit eie keuse vir 2 persone ekstra bespreek en betaal vir Donderdag en een vir Vrydagaand om privaatheid te verseker. Die gasvrou was egter behulpsaam en tegemoetkomend om die probleem op te los. Dit blyk dat verbouings aan die Penguin-eenheid gedoen is en dat die inligting op die webtuiste nie ooreenstem met wat op die grond is nie. Ek stel voor dat die webtuiste opgedateer word. Andersins het ons baie lekker gebly.

Rita B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita B

Geskiedkundige eiendom met hope karakter vir 'n onvergeetlike kuier!

Die doel van my kuier was om 'n plaastroue in die omgewing by te woon. Dit het 'n lawende 4 dae geword, gekenmerk deur vriendelike gashere wat nie genoeg kon doen om gemak te verseker nie. Die opgegradeerde wooneenhede was huislik, tog gemaklik en uitnodigend. Glo my, die kos wat ons bestel het van die opstal af, het stommend warm by ons aangekom, keurig en vars voorberei. Die wenner was dat dit troeteldiervriendelik is en onder geen omstandighede was daar vrees dat ons 3 klein 4-voet kinders in gevaar was van die 4-voet gashere nie. Ek gaan beslis weer daar kuier. O, voor ek vergeet, dit het meeste van die tyd gereën so ons kon nie die pragtige skoon, groot swembad gebruik nie, maar ek sien uit na die volgende kuier wanneer dit warm genoeg en droog genoeg is om in die silwerskoon swembad in te duik!

Sanri V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanri V
Gesin met klein kinders

Gerieflik en netjies.

Bekostigbaar, netjies, gerieflik.

Tobie H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tobie H
Gesin met klein kinders

Uitstekend vir mense met honde.

Baie rustige omgewing en Pretoria-Oos en Wilgers hospitale is maklik bereikbaar. Die eenhede is nie deel van die plaashuis nie maar apart omhein en deel van plaasopstal.

Wilna L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L
Gesin met klein kinders

Baie goed.

Enigste probleem ondervind, padaanwysing in aand werk nie so goed nie, voorstel, daar moet beter naamborde aangebring word!

Karin D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Enkelreisiger

Rustige omgewing naby die stad.

Waarde vir geld en goeie vriendelike diens.

Maureen N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maureen N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, kalm plaaslewe met puik ligging en puik verblyf!

Ons het ons wegbreek terdeë geniet. DIe kothuis was baie ruim en pragtig netjies en met smaak versier. Alles wat 'n mens nodig het weg van die huis en nog meer! Ons 2 katte het saam gekuier en was heel op hul gemak in die privaat omheinde tuin, hulle wou beslis nog langer bly! Die lug is skoon, en die swembad is groot en sprankelend en baie welkom in die hitte. Die gasvrou Bev is vriendelik, gemaklik en niks is te veel gevra nie. Ons sal beslis weer wil gaan, maar vir langer as 'n week. Daar is interessante uitstappies in die area vir dié wat lus is om uit te ry.

Elmari B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Heerlike wegbreek.

Baie lekker gekuier en die kos wat ons bestel het was heerlik.

Lientjie J - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lientjie J
Gesin met klein kinders

Buite plaasgevoel.

Ruim, goed toegeruste huisie met 'n tuin. Naby die stad.

Minette F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette F
Saam met vriende

Wonderful and peaceful experience.

Stoneybrooke Farm is an amazing place for a weekend breakaway or an overnight stay. It is clean, peaceful and beautiful. With the friendliest and kindest hostess, you will have a perfect stay. Will recommend it to everyone and hope to visit soon.

Corne B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne B
Gesin met klein kinders

Rustige verblyf, kinders het die omgewing baie geniet!

Sien sterre.

Maria R S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maria R S
Saam met vriende

In sekere opsigte baie aangenaam, maar daar was 'n paar teleurstellings.

Baie mooi omgewing. Ons het dit geniet om die ganse te voer en vir Moo, die koei, 'n drukkie te gee. Voëls en plaasgeluide was fantasties. Bestuur en personeel vriendelik en behulpsaam - reageer vinnig as 'n mens 'n versoek rig. Bev het vir ons 'n kort orrel- en klavieruitvoering gegee en heerlike filterkoffie aangebied. Ons was teleurgesteld met die akkommodasie waar ons die eerste aand moes bly. Twee van ons moes 'n bed deel, daar was net een badkamer en direk langs die een slaapkamer was die bouers besig om te boor, kap en bou aan 'n nuwe vertrek. Dit was nie rustig of privaat nie en het verskil van die inligting in die advertensie op die webwerf. Eers nadat ons gekla het, het die bestuurder aangebied om ons die volgende dag na meer gerieflike akkommodasie te verskuif. Sy het belowe dat ons die eerste aand gratis kon bly, maar dit het nie gebeur nie. Die tweede huis was gerieflik en mooi. Daar was egter nie opskepbakke en bakke vir die mikrogolfoond nie. Die mikrogolfoond het ook nie behoorlik gewerk nie. Ons stel voor dat 'n behoorlike inventaris van kombuistoerusting gehou word en dat aandag aan instandhouding gegee word.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Goeiedag Regina,

Baie dankie vir die terugvoer. Kontak my gerus om reëlings te tref vir vergoeding vir die eerste aand. Ek het nou gesorg dat daar mikrogolf bakke asook inskep bakke is. Ek sal ook laat kyk na die mikrogolf oond.

Vriendelike groete,
Bev.

Stoneybrooke Farm
Martie J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martie J
Gesin met klein kinders

Rustig.

Ons het twee kothuise bespreek. Die huisies is baie ruim met alles wat mens nodig het. Ons het heerlike etes by Bev bestel wat warm afgelewer is by die kothuise. Dit was 'n groot bederf.

Suzanne G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Suzanne G
Gesin met klein kinders

Rustige naweek-wegbreek.

Dit was 'n rustige wegbreek vir ons en ons 2-jarige. Sy het dit vreeslik baie geniet om al die ganse te voer. Ons het baie lekker gebly in die Penguin huisie, maar ek moet sê dat die ander twee huisies mooier lyk en op 'n beter plek geleë is op die plaas. Al dinge wat gepla het was dat ons asblikke nie uitgevat was in die tydperk wat ons daar was nie, en dat die kos wat ons bestel het nie die geld werd was nie en dat ons nie gekry het wat ons bestel het nie.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Beste Suzanne,

Ek is bly dat jou dogtertjie die plaas so geniet het. Ek vra om verskoning vir die leegmaak van die asblikke, maar daar was a groot asblik buite en swart sakke in die kombuis. Ek erken dat ek gewik en geweeg het oor 1 of 2 lamb shanks, jammer dat ek nie 2 gegee het nie.

Bev

Stoneybrooke Farm
Ronel B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B

Rustig, uitstekende diens.

Niks is vir Bev te veel moeite nie. Twee keer aandetes bestel en uitstekend voorgesit en persoonlik afgelewer. Baie dankie vir vir 'n baie nodige ruskansie.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Dit was wonderlik om julle hier te hê. Ek is bly julle het dit so geniet. Dankie ook vir die breiwerk.

Bev

Stoneybrooke Farm
Wynand D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand D
Gesin met tieners

Wat 'n wonderlike ervaring vol verrassings en uitmuntende diens.

Tussen die stof het ons by 'n verlate hek uitgekom. Die vroeg lente sonnetjie het al begin lêplek kry vir die aand. Die hek het skielik elektronies oop gegaan en 'n vriendelik jong man het ons dadelik na 'n pikante huisie - Penguin Cottage - verwys. Bev het daar gereed gestaan om haar wonderwêreld met ons te deel. Met die intrap was ons oorval met hartlike opregtheid sonder aansit of pretensie. Die plekkie was pragtig versier en 'n boere-barokgevoel ontlok. Binne 'n uur was ons stad-mentaliteit oorval met hierdie andersheid. Die geluide en reuke het ons herinner aan 'n vergange sentiment wat ons vergeet het. Terwyl ons met GPS-ogies rondkyk, daag Bev en haar man daar op met "whiskey infused fillet" op 'n warmplaat. Met daardie eerste hap het ons geweet hierdie was besonderse mense wat besonderse dinge het om te deel. Kan nie wag vir ons volgende besoek aand hierdie versteekte juweel nie.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Wynand,

I'm writing in English because I cannot compete with your fabulous use of the Afrikaans language. Such an exquisitely written review; have you ever considered writing a book? We'd love to have you on the farm again. Be happy,

Bev

Stoneybrooke Farm
Lizane H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizane H

Stoneybrooke farm was presies waarna ekke opsoek was! Puik!

Beverley was uiters behulpsaam en vriendelik! Die huis was skoon en goed uitgerus! Was beïndruk dat hulle tot basiese goed soos opwas seep en koffie beskikbaar gestel het!

Braam B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste ooit.

Alles in orde en beslis die moeite werd nog nooit so welkom gevul en behandel nie, uitstekende blyplek, 5 ster, Bev doen baie moeite en gee aandag.

Natasha C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha C

Heerlike wegbreekplekkie.

Dit was 'n heerlike naweek weg van die stad se gejaag. Dis baie naby geleë, so 'n mens hoef nie ver te ry nie en as 'n mens weer sien, is 'n mens op 'n plaas met koeie en ganse. Vars plaasmelk en die klein ekstra goedjies in die kaste as mens arriveer is 'n ekstra bonus. Baie dankie aan Bev vir al die moeite en hulp om die naweek 'n rustige wegbreek te maak. Ons sal beslis weer kom kuier.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

The most gratifying experience as a host is to examine the stressed faces of people who arrive, and see the stress fall away and hardly recognising them when they leave. Stoneybrooke is about chilling, relaxing and rewinding.

Stoneybrooke Farm
Sarette D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette D
Gesin met klein kinders

Kwaliteit gesinstyd op die plaas - in die natuur!

Ons het 'n heerlike langnaweek op die plaas gehad! Die kinders het hulle gate uit geniet - kwaliteit gesinstyd saam. Die dekor van die plek is baie mooier as wat ek gedink het - in my opinie kom die plek nie tot sy reg met die foto's op die website nie. Die kos was absoluut heerlik!! Ek is so bly ek het ontbyt ook bespreek. En hulle het vir ons die lieflikste piekniek by die rivier gemaak - dit was 'n hoogtepunt vir die hele gesin! Sommer 'n lekker naby wegbreek net om bietjie uit die stad uit te kom. Letterlik die enigste aanbeveling wat ek kan maak: Ons wit handoeke was vol vlekke en ek was nie seker of dit net nie gewas is nie en of dit gevlek is nie. 'n Skoon wit handoek is darem maar so lekker as mens oorslaap iewers. Klein dingetjie waarna hulle kan kyk.

Johan M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Enkelreisiger

Uitstekende, bekostigbare verblyf.

Stoneybrooke Farm bied 'n veilige en rustige plaas-atmosfeer waar mens regtig kan ontspan. Die eenheid is baie ruim, uitstekende waarde vir geld! Behalwe dat die wooneenheid blinkskoon en netjies is, is dit ook volledig toegerus met alle geriewe waaraan mens kan dink. Groot waardering ook vir die onverwagte ekstras soos braai-brikette, hout en vuuraanstekers, lekker bottel vars plaasmelk, handewas-seep in beide badkamers, ens. Die stoep is heerlik om net te sit en ontspan terwyl jou vuurtjie brand! Ek kan Stoneybrooke sterk aanbeveel!

Tilla H - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla H

Rustig weg van stadsgeraas en tegnologie.

Stoneybrooke Farm se mense was baie gasvry en het uit hulle pad gegaan om my verstandelike gestremde dogter te vermaak. Hulle kos is uit die boonste rakke. Die akkomodasie was netjies en baie stylvol. Baie dankie vir alles.

Aj S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die is n fantastiese plekkie. Bev en Ray maak dit volkome aangenaam vir mens. Ons het selfs vars plaasmelk gekry op aankoms. Ek sal enige iemand aanbeveel vir hierdie plekkie. Lekker plek om fiets te ry ook.

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie. Dit was heerlik om julle hier te hê. Ons waardeer dit baie. Bev.

Stoneybrooke Farm
Tracy G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy G
Gesin met tieners

A perfect getaway spot.

Bev was so accommodating and nothing was too much trouble. The cottage has just been revamped and is stunning. The most beautiful country decor.

Nathascha K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nathascha K
Gesin met tieners

Baie lekker!

Moes bietjie grondpad ry tot by die plaas, maar pad is in goeie toestand, maklik om te kry. Huisie was bietjie dieper in op die plaas en hier moes ons ook plaaspad ry, maar ook darem nie te sleg nie. Was baie verras met die blyplek, die gasvrou het baie moeite gedoen en dit is werklik pragtig gedoen. Het pragtige uitsig oor die buurplaas se perde. Het baie lekker gebly, was bietjie aan die koue kant, maar dit is mos winter jong!

Natasja E - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasja E
Gesin met klein kinders

Good, relaxing.

Good location. Had fun. Not a lot for small children to do, however, we did have fun taking walks on the farm. We will definitely go again. Excellent customer service.

Lauren H - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren H
Gesin met klein kinders

Fabulous working farm experience for a family.

Very relaxing, very interesting for children who were welcomed to participate in feeding ducks and geese, helping with hand-rearing a young calf, watching cows come home, riding a tractor, cutting and baling hay, etc. We were made to feel very welcome by Bev and Ray. The pool is lovely. The picnics and home cooked meals were great. Nice walks. Our dogs also enjoyed it.

Theuns D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuns D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker en ontspannend.

Bev en Raymond was baie behulpsaam en het alles gedoen om dit vir ons so aangenaam as moontlik te maak. Die huis (130 jaar oud) is baie mooi gerestoureer. Wanneer alles klaar is sal dit n baie mooi plek wees..Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou. Nogmaals baie dankie Bev en Raymond vir julle gasvryheid!

Marlie A - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlie A
Saam met vriende

Beverley was so helpful and friendly.

Wonderful time in a very relaxed natural setting.

Katherine D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katherine D
Gesin met klein kinders

Lovely host, great fun for the kids.

Delicious catering, a wonderful and friendly host and the kids had space to roam, animals to watch, cows to herd, tractors to explore. What more could you ask for?

Stoneybrooke Farm's terugvoer

Katherine,
It was wonderful having you and the kids. You'll have to come again cos I've got Fletcher's waterproof sheet.
Love,
Bev.

Stoneybrooke Farm
Malinda S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda S
Gesin met klein kinders

Veilig, pragtige plaasatmosfeer.

Veilige, ontspanne atmosfeer met baie ruimte vir kinders om rond te hardloop. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam! Dis 'n heerlike wegbreek uit stad uit.

William M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William M
Gesin met klein kinders

Fantastic stay in a wonderful farm setting.

Everything the kids wanted was here - and I was so relaxed I had trouble getting off the stoep to light the braai! Thanks Bev for the stay and best of luck with your venture.

Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 46 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 213, Tierpoort, Pretoria-Oos, 0036, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxX8BO0vMwwqYfCeoNs9TTaPHc7zcz7j3FxKS3tgdKyeP0IL1pe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Plot 213 Tierpoort 0036 Gauteng 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -25.873786 28.441126
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!