Stoney's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stoney's Place is 'n lieflike vakansiehuis in die bekoorlike kusdorpie, Struisbaai. Dié gewilde vakansiedorp het een van die langste wit strande in die suidelike halfrond en spog met witgekalkte vissermanshuisies, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en bekoring aan die kus.

Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n koningingrootte-bed in die tweede slaapkamer en 2 enkelbeddens in die derde slaapkamers. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, TV en 'n etenstafel. Die huis het ook 'n binne- en buitebraai-area, 'n piekniektafel buite, 'n tuin en veilige parkeerplek.

Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport, soos kajakvaart, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang en vlieërbranderry, asook skulpe optel, langs die strand stap en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Stoney's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stoney's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za