Stony Point

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stony Point is in Bettysbaai langs die Stony Point Pikkewynkolonie en bied slaapplek aan 6 gaste.

Die ruim huis het 3 slaapkamers, badkamers wat gedeel word en 'n uitsig oor die fynbos en see. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die tweede het 'n dubbelbed. Die derde het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die hoofslaapkamer is op die eerste verdieping met 'n stoep wat oor die see uitkyk. Die ander 2 kamers is op die onderste verdieping. Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hulle eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Die leefarea het 'n TV en 'n kaggel. DStv is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Gaste is meer as welkom om hulle eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Braaigeriewe is beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by Stony Point sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stony Point gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za