Rustenburg Town Akkommodasie by Stop 'n Stay Lodge | LekkeSlaap
+58
+58

Stop 'n Stay Lodge

  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Straat , Waterval Oos Afrit 11, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Stop 'n Stay Lodge is in Rustenburg geleë en net 2 km van die middestad af.

Verblyf word aangebied in 6 eenheid-kategorieë met 'n totaal van 45 eenhede wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n bruidsgroep. Die eenhede beskik elkeen oor 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n kombuisie, 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en lugversorging.

Gaste kan gerus in die swembad of in die welige tuin met volop voëllewe ontspan. Die lodge beskik oor 'n kragopwekker om konstante elektrisiteitstoevoer te verseker. Ander geriewe sluit 'n braai-area en wasgoeddiens op versoek in, en 'n pendeldiens kan gereël word.

Stop 'n Stay Lodge het slaapplek vir 200 gaste in die konferensielokaal en parkeerplek vir 15 busse.

Die lodge is ideaal geleë naby Sun City en Pilanesberg, sowel as die Kgwatsane Natuurreservaat. Die Waterfall Mall is net om die draai en daar sal gaste vermaak, restaurante en 'n hele rits winkels raakloop.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Stop 'n Stay Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 2de Straat , Waterval Oos Afrit 11, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink Stop 'n Stay Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 2de Straat , Waterval Oos Afrit 11, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACWgsPzwfjUEHRHjMOQFAc6id3SQO26gswEm1qTfdQNc5Qn8lDf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 2nd Avenue Waterval East Ext 11 0300 Noordwes 086 999 0018 15:00-22:00 09:00 -25.69261086953 27.263203317543
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za