Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Storm Petrel

Storm Petrel
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
  • Plek vir 6 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Twee selfsorgkothuise met 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede kamer, sowel as 'n slaapbank in die leefarea. Die kothuis het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis en braai buite. 'n TV is beskikbaar; jy is baie welkom om jou eie dekodeerder saam te bring.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 6 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deo Gloria-straat 8, Brittanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQtwNMgWRsk0l1yqDD4gbGDKCaca577fVSVOT9lYAA3G2DPifMD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 6 mense 34 5 1 5 8 Deo Gloria Street Brittanica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.753954426912 18.013136386871
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem