Stormi's 1 Bed Apartment

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Stormi's 1 Bed Apartment bied selfsorgverblyf in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou het die ideale ligging naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom die middestad.

Die woonstel self het lugversorging en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, ingeboude kaste en 'n elektroniese kluis en die en suite-badkamer het 'n aparte stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, verskeie kooktoebehore, eetgerei en 'n wasmasjien-tuimeldroër.

Die leefarea langsaan het 'n houttafel met sitplek vir 2 gaste en die sitkamer het 'n LCD-TV met 'n DVD-speler en volledige DStv. Die leefarea lei na 'n Juliet-balkonnetjie. Die gebou het 'n binnenshuise swembad, klein gemeenskaplike gimnasium, 24 uur-sekuriteit, 'n ontvangstafel en aangewese parkeerplekke met afstandbeheertoegang.

Dit het die ideale ligging naby nagklubs, restaurante, museums en 'n MyCiti-bushalte en dit is net 2 km vanaf die KIKS (CTICC) en Kunstekaap.

Slaapplek

'n Bespreking by Stormi's 1 Bed Apartment sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Stormi's 1 Bed Apartment gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za