Stormy Hill Country Cottage
Beskrywing
Dié kothuis het ‘n kamer met ‘n dubbelbed, kamer met 2 enkelbeddens en ‘n kamer met ‘n enkelbed. Elke kamer het ‘n klerekas en spieël. Linne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het ‘n pootjiesbad en ‘n ruim stort. Daar is ‘n groot kombuis en eetarea met ‘n gasstoof, elektriese oond, houtstoof, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware, potte en panne. Die leefarea het ‘n dubbelslaapbank, kaggel en ‘n uitsig oor die platteland. ‘n Sak hout word voorsien en daar is parkeerplek op Stormy Hill se perseel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Bad
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stormy Hill, D510-pad, Boston, 3211, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 3